Jump to content

standard of education in Oz


Smartie

Recommended Posts

hi all :)

just wanted to know if the school work is similar or if my daughter would battle

not too sure if she would also just have to re do the year ... :ilikeit:

thanks smartie :hug::)

Link to comment
Share on other sites

nee Smartie- los jou kind in die selfde klas, die kanse is goed dat sy nog beter sal doen as in Suid afrika

Link to comment
Share on other sites

hi all :blush:

just wanted to know if the school work is similar or if my daughter would battle

not too sure if she would also just have to re do the year ... :ilikeit:

thanks smartie :blink:;)

Your Daughter will most probably be top of the class here, you have nothing to worry about

Link to comment
Share on other sites

The standard varies quite a bit from one state to the next - which one are you moving to? Also, how old is your daughter? And how is she doing at the moment?

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hallo Annette.

Is jy dalk by die onderwys betrokke? Het jy dalk inligting oor die staat met die hoogste akademiese standaarde? Handhaaf privaatskole soos in RSA hoer standaarde as die staatskole? Het jy enige kennis oor skole in Queensland? Ek is veral geinteresseerd in die Hoerskole.

Gestel 'n kind moet in die helfte van Gr. 11 oorskakel na 'n Australiese sisteem met verskil in leerareas, sal dit baie erg wees in ag geneem dat die kind wel akademies baie sterk is? Ons kry teenstellende inligting soos of die werk is makliker of ons kinders is 'n jaar agter? Watter van bogenoemde inligting is waar? En indien wel, op watter state is dit van toepassing?

Groete,

Jakes

Link to comment
Share on other sites

Daar is op basiese vlak geen veskil in akademiese vlak tussen privaat en staats skole nie.

Die onderwysers in albei sisteme is hoog-gekwalifiseerd, met deeglike ondervinding asook werklik baie toegewyd.

Privaatskole se klasse is kleiner, het meer gerigte buitemuurse aktiwiteite, en gedrag speel minder 'n rol daar.

Die staat skole "cater for all comers" en sukkel soms met probleem kinders, veral in minder gegoede areas. Staatskole se onnies staan egter nie agteruit vir enige privaatslool onnies nie, en kinders wat WIL leer in 'n staat skool het nie 'n probleem nie.

Die stelsel in beide sisteme is grotendeel gebaseer op "outcomes", terwyl baie staat en privaatskole sterk begin steun op die International Baccalaureate program.

Dax

Link to comment
Share on other sites

Hi Dax

Baie dankie vir die inligting. Ek is nie bekend met die International Baccalaureate program nie. Hoe vergelyk dit met die I.E.B. wat hier aangebied word? Die ander vraag is, hoe kry 'n mens 'n objektiewe mening oor gegoede woongebiede en skole in 'n sekere area, behalwe om miskien na huispryse te kyk?

Groete

Jakes

Link to comment
Share on other sites

Hallo Jakes

Die "klas" ding is nie so obvious hier nie, wel in elkgeval nie vir my so opvallend nie. Ons woon in Brisbane, daar is wel nuwe/r buurte wat dan obviously lyk of dit meer gegoed is, maar 'n nuwe huis en 'n 50+ oue Queenslander kos ewe veel so dieselfde mense koop enige plek.

Die standaard van skole in Aussie is so ver ek gehoor het goed. So, bring die kinners hulle gaan sommer gou gou Aussie praat!

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...