Chris Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 Jonas: Oubaas ekke wil vat die vrou by daai stroois. Darie ene met diegroot vet sterre.Oubaas: Wil jy trou met die vrou, Jonas?Jonas: Ja Oubaas, mette die tjint en als.Oubaas: Het jy haar lief Jonas?Jonas: Oubaas vra nog. Ekke soek hom sterrik. Ekke wil hom lief.Oubaas: As mens wil trou moet mens iets weet van die Bybel. Ken jy jouBybel?Jonas: Auk Oubaas, ekke ken hom soos die bennekant van my hand.Oubaas: Nou vertel bietjie dat ek kan hoor.Jonas: Eendag daar was twee mense, Adam en Eve. Hulle bly by die tyn. Nouhulle mag eet van al die perretjies maar van die jam se perretjies hullemag nie eet nie. Toe die boomslang hy sj vir Eve: Auk, wat se nonsens jypraat, die jam perretjies is nou mooi gar en soet en too much lekker. Nouhulle gasteel die jam perretjies.Auk, nou Adam hy sien sy broek is weg en die nooi se rok is ok weg. Shame,die nooi kry so skaam, hy kryp sommer weg en Adam hy gou-gou maak die kleervan troksvy se blaar maar nou moet hulle yt by die Radys se akker. Tweegroot Engelsman staan by die hek met skerp asgaai. Nou hulle sweet baiesoshulle loop en Eve sy loer so by die skouer oor, net so bietjies.Sy word sommer sout en die beeste het hom kant en klaar opgevreet dievolgende dag al. Nou Adam, die arme baas, hy het ok nie nou vrou nie. Hyloop nog so toe vra die tsotsie: Ja? Wat jy gemaak? Hulle slat hom met dieknopkierie en gooi hom met die kleppe.Gelokkig daar kom parmantig Samertaan hy gery met sy doinkie. Sos hy gaanonder by die doringbos, sy kroesies hak by die dorings en hy gehang daar 40days en 40 nights tot Delliah, nooi van die Tempentyne, sny sy kroesies afen hy val by die leeukuil in, maar die leeus vreet hom nie eers nie want hystenk too much.Nou hy gably daar tot Ruben wil hom verkoop aan die parasiete maargalokkighy hardloop weg dat hy so bars tot hy kom by die groot water. Sommer sovennig hy plik die knopkierie eit by sy kombers en hy slaat en hy slaat diewater tot hy maak oop en wat gesien? Big national road van skoon teer enwhite stripes en yellow stripes, die lot.Nou hy loep by die national road met sy strykwa-os en perre tot hy komhalfpad. Sjoeps, die water net gemak soos twaksak, dit lyk of dit gereenthet 40 days en 40 nights. Gelokkig, hy die groot snoekves hy slek hom in.Nou hy gebly binnekant die ves se pens. Oubaas, ekke gelieg nie vir jounie, 40 days en 40 nights. Mar omdat hy stenk al weer too much en die veshykan nie toehou sy neus by die water nie, hy gaspoeg hom uit by die land vansiermelk en putupap.Oubaas sien, ekke ken hom die Bybel. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Dax Posted July 20, 2007 Report Share Posted July 20, 2007 PML!!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.