Jump to content

Montessori Schools in Sydney


Pieter en Lindie

Recommended Posts

Hi julle almal,

Ek wil graag weet of julle enige ondervinding het met die Montesssori skole in sydney. Wat is hulle standaarde en waar is hulle gelee. My kinders is 5 en 7 jaar en ek beoog om hulle in so n skool te sit. Is daar enige aanbevelinge van skole wat beter is as die ander en waar kan ek inligting kry rakende die skole.

Dan, my baba is 18 maande. Ek wil graag weet hoe ek inligting kan kry rakende dagsorg en of iemand my kan se hoe die dagsorg in die algemeen is. Ek is opsoek na n kleiner groem (family day care) eerder as n kleuterskool. Wat kos die dagsorg daar by julle.

Enige inligting sal baie waardeer word.

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...