Jump to content

tuimeldroers


Blossom

Recommended Posts

Dis nou rerig snaaks. Ek is alleen in die huis, besig met wasgoed was en soos ek dit op die draad hang skree ek..heip! Lyk of ek altyd met wasgoed besig is en dis my pet hate. wasgoed.

Nog nie 'n tuimeldroer gekoop nie, daar is altyd iets anders wat belangriker is of die geld is skraps of iets. feit is, dit reen aanmekaar en ek kry nie goed droog nie.

Tussen die bondels aaklige goed deur sit ek op die stoepie en geniet 'n ou rook dingetjie ( Ja, ek ook ). Rook ook nie in die huis nie Nilo, besig om te probeer om te probeer op te hou.

Ek hou die advertensies dop vir pryse en beste plekke om te koop, ander mense het 'n "no junk mail" plakker op hulle posbusse maar ek het gese los maar vir eers, dis hoe ek gaan leer waar is wat en hoeveel kos dit.

Te duur op die oomblik, sal maar voort sukkel, dink ek met 'n swaar hart. En toe sien ek die artikel in 'n tydskrif.

Tuimeldroers is gevaarlik! Veral met die laundries wat so binne in die huise is. Dis 'n brand gevaar, dis verhoog jou elektrisiteits rekening met tot $60 elke 3 maande en jy moet liefs 'n nuwe ( duurder ) model koop want hy stop outomaties as hy verstop raak met goeters.

Nou wonder ek wat dink julle daarvan, moet ek moet ek nie? Dis nou spaar vir een, of sal ek maar voort sukkel? Dis tog een van die dae Somer.

Groete,

Betsy.

Link to comment
Share on other sites

Dag ou dier

Yep huiswerk, wasgoed, tuimeldroers,rook! Wat kan ek se. Sukkel sukkel ek met die ophou. Het vir so 3 dae niks gerook nie en die plakkers gebruik maar die goed maak my vel jeuk en my kop dronk. Nou gebruik ek Natura goed wat ek nog in SA gekoop het laas jaar darem nog nie verval nie, en ek eet lollies en bubble gum en vang so 3 keer 'n dag 'n "drag". Koop 'n dem tuimeldroer man, hou hom net skoon, maw haal die fluff gereeld uit na elke gebruik. Die Auzzies vat die safety ding vreeslik ver. Se nou nie daar is geen gevaar nie, maar as mens die ding skoon hou gaan daar nie probleme wees nie. Ja dit doen verhoog jou elektrisiteit gebruik maar so what dis 3 maande van die jaar en het nog 'n voordeel, as jy die wasgoed dadelik uithaal en opvou hoef jy dit nie te stryk nie!!!

Gaan nou wasgoed was.

Lovies

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Hi Betsy,

About the tumble drier ..... save and get one!! You won't look back! It saves you a lot of ironing and your towels come out much softer and fluffier. The tumble drier also kills germs. What Nilo says about keeping the filter clean is true. I clean the filter after every load. When the filter is kept clean, the tumble drier also uses less electricity.

I prefer to dry certain garments in the sun, like underwear and bedding because of the vitamin D. Most of the garments that would require ironing in the normal course, I would tumble dry.

Hi Nilo,

If the sticker makes you drunk in the head, is is too strong - get a weaker one. Try rinsing your mouth with mouth wash like Listerine if you feel like a puff! Sounds stupid, but might work!

Cheers

SAS

Link to comment
Share on other sites

Betsy

Ons bly in die Kaap en hier sukkel ons ook met wasgoed wat nie wil droogword nie. Ons het so 12j gelede 'n Speed Queen tuimeldroër gekoop en dit was die beste kopie ooit! Ons het nog nooit met die ding gesukkel nie en gooi sommer 'n hele bondel op 'n slag in!!! Het juis gewonder of ek dit ooit oor my hart sal kry om dit nie saam te neem nie!

Spaar man, en kry dit ! :D

Link to comment
Share on other sites

Ek se ook dis die eerste ding op die lys as ons daar land. Al moet ons vir weke net brood eet. Maar n tuimeldroer moet ons kry. Gevaarlik of nie die werk is die helfte minder. Ek leer al klaar om alleen die wasgoed te doen en dis nie maklik nie. Was dit nie vir die tuimeldroer nie het ek heeldag gestaan en was en stryk.

Wendy

Link to comment
Share on other sites

Save for your tumbledrier. Here in Canada I learned to look out for energy efficiency. It is correct that it can add to your electricity bill. First, look at the energuide of the tumble drier. All of them has it, it should have a pamphlet inside or on the door with the energuide figure. Buy the one with the lowest energuide. Sometimes it is a trade off between the price and the energuide then you take the lowest energuide you can afford. What I also read was to look for a drier that doesn't have just the set times e.g. 30 minutes or 60 minutes, but buy one that measure the humidity in the clothes and time itself accordingly. make sure you do not buy a too small drier, because it is also energy efficient to dry 2 bundles instead of 3. Only wash and dry clothes when you can fill it to its maximum capacity. I know there are poeple washing and drying every day - my neighbor seems to be one of them. It is a waste of energy to run the washer an drier for a few clothes.

I had in Namibia a Defy and here in Canada I have a Fridgedaire. My fridgedaire is a lot bigger than the Defy allthough it is a standard size in Canada. A good name it seems is also Whirlpool. I have asked the deliveryman when he brought our Fridgedaire set how many had he returned to the store in the past due to problems, and he said none. I must say, I have my pair now for 5 1/2 years and didn't have a single problem yet.

For fire hazards as well as energy efficiency, always remove the lint from the air filter before you dry. I do not know if in Australia the outlet of the drier is connected to a pipe in the wall that take the fluff also outside. In Canada it is. This pipe must be cleaned at least every 2 years. We have to get in a company that does duct cleaning. They come with this huge vacuum cleaner truck and suck out all the dust in the ducts and clean the drier pipe as well.

Hope this helps with your choice.

Regards,

Retha

Link to comment
Share on other sites

Rheta,

Thank you so much for your reply and info. I'm on my way to get one and will use your advice.

Regards,

Betsy.

Link to comment
Share on other sites

Werk nog nie en bevind my nou by huisvrou klets praatjies. Wil ook nie oor tuimel droeërs praat nie. Maar rook. Daar is 'n paar dinge in die lewe waaroor ek 'n spesialis is. Rook, drank (sorry Rina) en krukke. Ek het nou so gedink, as ek jou help om op te hou rook slaan jy twee vlieë met een klap. Jy spaar geld vir jou tuimel droeër en jy word gesonder. Die trade offs ook dat jy lekker vet word. Die voordeel daarvan is dat die blikskottels wat jou moet graf toe dra hulle vrek moet werk. Jy kan natuurlik verkies om uitgebraai te word en dan maak hulle seep van jou. Jy kan dit BETTALINA"S REVENGE laat noem.

Hier is my resep, gratis. Ek het hom beproef en hy werk nou al 7 jaar vir my ou dik lyf. My seep se naam gaan JAHN'S SWEETNESS genoem word, terloops.

Koop vir jou 'n pyp. In die land van vele kulture is dit niks snaaks as 'n vrou 'n pyp rook nie. My dogter het so 'n vriendin wat so 'n silwer pypie stook. Jy kan dit ook altyd aan Afrika kultuur afskryf as die mense ongemaklike vrae vra. Twak is goedkoper en suiwerder. Jy word later so gatvol vir die alewige vuil hande dat jy al minder rook. Na 'n tyd koop jy nie meer twak nie. Onhou jy spaar alreeds en nou word daai hopie vinniger groter. Elke keer as jy wil rook suig jy daai dooie pyp. It is al in the mind en jou kloue wil besig wees, nou is hulle besig. Jou longe suig nou skoon lug maar hulle word gebluff want hulle dink dit is nokotien. Ongelukkig kom jou smaak nou terug en jy vreet en vreet en vreet want dit is die lekker sous my ou wat jou nou vasvang en jy maak jouself wys dat jy 'n plaasvervanger soek. Daarvoor het ek ook raad. Suip water, liters van hulle en vreet pruimedante. Weer twee vlieë met een klap. Jy help SA se waternood aan en jou binnenste word gereinig deur vloeistowwe en vaste stowwe uit te skei.

Hoes daai vir 'n daalder? Nobelprys hier kom ek. As jy net hieroor lag en dink oor at ek gesê het, is my dag gemaak en jy is op pad na 'n rookvrye, dik en gelukkige lewe.

Link to comment
Share on other sites

Ek het Ziaban gebruik om op te hou rook, jy drink net die pille en na 10 begin die craving weggaan...gewoonte nog daar maar jy kan dit breek. (10kg opgetel)

Link to comment
Share on other sites

Ek het Ziaban gebruik om op te hou rook, jy drink net die pille en na 10 begin die craving weggaan...gewoonte nog daar maar jy kan dit breek. (10kg opgetel)

Link to comment
Share on other sites

Ek het ook ziaban gebruik en dis nou vier jaar dat ek ophou rook het maar het 15kg by gekry. Dis nie maklik nie. Jy moet wildskrag he en weet jy wil dit doen.

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle klomp!!!

Jul maak my dag met jul lekker lawwe praatjies en raad! Sit by die werk en moet eintlik produktief wees, maar kon nie die versoeking weerstaan en gou loer wat nuus is nie!

Sterkte vir al die rokers - ek rook nie maar weet dis nogal moeilik om op te hou. My ma probeer nou al jare lank - sonder sukses. Vir my sou die gesondheidsaspek die grootste motivering wees.

Geniet die dag! :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Nee maar, regtig mense, so van rook gepraat...dink julle nie ek moet maar 'n TUIMELDROER kry nie? :whome:

Liefdegroete,

Betsy.

Link to comment
Share on other sites

Ja vriendin, kry die tuimeldroer!!! Dan terwyl dié die wasgoed droog maak sit ek en jy op die stoep en rook en drink wyn en eet orangekisses!! Hoe klink daardie ene!!

Lovies

Nilo

NS Gaan vandag Dokter toe vir die Ziban!!! Of more of oor more of volgende week!!??

Link to comment
Share on other sites

Dink die dag as ons hier trek, is die eerste ding wat ek moet koop n tuimeldroer... (en n wasmasjien)... ons is gelukkig om die gebruik van n tuimeldroer en wasmasjien te he in ons unit. n Shared laundry... so gelukkig sluit ons huur die elektrisiteit en water van die masjiene in! Needless to say dat ek so te se AL my wasgoed in die tumbledryer gooi. Veral nou met die baba en die reen, is dit die beste ding nog since sliced bread!!

Ek dink dis n investment waarsonder ek nie sal wil nie. Maak ook die strykwerk minder as ek dit net dadelik uithaal en wegpak as dit droog is!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...