Jump to content

Muswellbrook NSW


Anja

Recommended Posts

Hello almal,

Is daar enige Suid-Afrikaaners wat in Muswellbrook, NSW bly? Of dalk naby Muswellbrook? :blink:

Op die forum was daar iemand wat gepraat het van die lekker boerewors in Muswellbrook. :jester:

As alles goed gaan sal ons volgende maand Sydney toe vlieg en dan is dit nog 3 ure se ry Muswellbrook toe.

Ons wag nog vir ons Visa 457, amper 8 weke nou. :jester:

Groete.

Anja. :lol:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Anja

My vrou het family wat daar woon en ons het n naweek by hulle oorgebly. Weet nou of julle al daar was nie maar vir my was dit heel interesant om die Aussie platteland te beleef. Die dorp le in die "Upper Hunter valley" (dit vorm deel van NSW se wynwereld) Die dorp het my herhinder aan van die Kaapse plattelandse dorpe, met die verskill dat in die aande speel die kinders in die bree strate. Daar is baie wynplase in die omgewing soos wat jy kan dink. Meeste mense daar werk of in die myn of wyn bedryf. Ek is seker julle sal n klomp SAussies daar uitskop.

Anyway sterkte

Gerhard

Link to comment
Share on other sites

Hello Gerhard,

Baie dankie vir die terug skryf. :(

Ek voel sommer nou beter, is maar bietjie bang vir die verandering. :ilikeit:

Groete.

Anja. :lol:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...