Jump to content

Sommer SENSE op 2 Julie 2007


Jan Stoof

Recommended Posts

Sorry Chester as ek jou laat aanstoot neem het met my STORIE. Bacchus was nog nooit my afgod nie. Drank is gewoontlik ook nie die hooftema van my storie nie. Weereens jammer. Sê jou wat. In my volgende storie, wat al reeds geskryf was, praat ek weer van alkohol. Moenie die topic oopmaak nie, jy gaan weer aanstoot neem.

Link to comment
Share on other sites

Om aanstoot tre neem of om nie aan stoot te neem nie.

Aag Jan, hou aan om te skryf, ons geniet jou vertellings. Dis tradisies soos jou en Betsy s'n wat dit lekker maak om op julle threads te kliek en te lees. :jester:

Soms wonder ek of ek die storie van my Antie Violet moet pos, :blink: Nee liewer nie, sal eers moet seker maak die doodstraf is al afgeskaf hier op die forums, :jester:

Cheers,

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Dag Jan,

Snaaks ek het nie jou naam genoem nie. Die storie het begin met Dr Phil se program en nie jou storie nie. Ongelukkige het dit net na jou storie geval. En dit is ook net my opinie

Groete Rina

Link to comment
Share on other sites

Jan Stoof,

What's life without spice? Goeie storie Jan, ek het my dood gelag. Ek sou met so 'n groot pyn soos daardie sommer vir hulle gese het om die brandewyn in my drup te sit, dan hoef ek nie deur al die moeite te gaan van nog sluk ook nie!

Ek kan nou nie 'n tent maak met 'n laken nie, maar 'n goeie humoristiese vertelling is lekkerrrrrrrrrr. :ilikeit:

Gesonde groete,

Betsy.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...