Jump to content

Analyst Programmer


moegeploeg

Recommended Posts

Looking for a sponsor while my PR takes forever... :thumbdown:

20 Years Pick/Universe with Linux and some LAMP web development.

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi jong

Join the club. Ten minste is jou PR al aan die gang!!! Is dit nou die 136? En met 'forever', van hoe lank praat ons???

Ek en my man is al 10 jaar in microsoft development (windows & web) en .net, etc... en ons sukkel maar ook. Met sukkel bedoel ek nou so 3 weke. Ek WENS net iemand kan ons help! Ek voel saam jou.

Waar in SA is julle?

LD.

Link to comment
Share on other sites

Hi, 457 vir nou, maar die 136 papierwerk is in wording.

Ek is besig om 'n epos lys te maak van al die "recruiters" op Excel. Vorder goed. Nou besig met Queensland. A=69,B=39, C nog besig. Dit gaan my 'n rukkie vat maar seker maak jou CV gaan na letterlik elke uithoek. Iemand behoort dit raak te lees...

O ja, in Pretoria

Edited by moegeploeg
Link to comment
Share on other sites

Hi Julle,

Dit lyk vir my ek is in dieselfde bootjie as julle, behalwe dat ek nie 'n 136 aansoek het nie - ek moet op 'n 147 inkom. Ek is op pad Aus toe (Vlieg Vrydag 27ste) in die hoop om onderhoude te kry. Ek bargain daarop dat hulle my meer ernstig sal opneem as ek in persoon daar is vir onderhoude. Hier is intussen 'n Excel spreadsheet wat ek opgestel het met IT agentskappe. Daar is 'n magdom van hulle, en dis gladnie volledig nie. Ek het egter gehoor (en kan uit ondervinding ook praat) dat dit mens nie veel baat om hulle direk te mail nie. Ek doen nou maar aansoek vir poste met die hoop dat ek 'n onderhoud of twee sal kry. (Ek is in QA/Testing)

Heel onder is 'n lys van Management Companies wat sponsorships gee. Dis dalk iets om te probeer. Hulle vereis egter dat jy eers werk kry en dan sal hulle jou sponsor. Natuurlik vat hulle hulle pond vleis daarvoor, maar as mens net eer kan inkom is dit dalk die moeite werd.

Groetnis!

Reinhardt

PS. Daar is dalk 'n besigheidsgeleentheid hier - 'n agentskap wat slegs Saffers werf vir die Aussie IT mark! Wat sê julle, sal ons dit doen as ons uiteindelik daar is? :ilikeit:

Job_search_Forum.xls

Link to comment
Share on other sites

Hi All

Ek is nou so 7 weke hier en werk al vir 6 weke. Ek het oorgekom met 'n 136 en n werk (baie gelukig). Wat ek vir julle sal se van werk soek is van ondervinding wat ek self opgetel het geduurende my werk soek tyd.

Hier is baie maatskappy wat 'n mens sal sponser. Wat ek gevind het was om net jou CV te stuur was nie genoeg nie. Ek het gevind dat ek baie better terug voer gekry het toe ek die agente en maatskapye begin skakel het. Dit is asof hulle hou van die idee dat jy meer effert insit as die ander 1000 CV wat gemail word.

Hoe ek dit gedoen het was on elke dag die internet te check en dan 'n lys van mense wat ek moet skakel optestell en dan hulle so tussen 9 - 11 hulle tyd te skakel en myself voorte stel. Ek het sommer vinnig begin telephone onderhoude begin kry. (Het al my 136 gehad toe ek begin soek het) maar ek is seker die prinsiep sal die selfde wees.

Ek dit sit so bietjie lug in die tonel :ilikeit:

Cheers

Rudi

Link to comment
Share on other sites

Dankie almal. Sal ook my lys plaas sodra ek bietjie verder is. Het al so 160+ net op letters ABC ook net in QLD. Dit sluit nie net IT in nie.

Goeie reaksie gekry so vêr tot hulle agter kom jy is nog nie in Aus nie...

Link to comment
Share on other sites

Thanks Rudi,

Ek dink ek sal dit probeer. Ek vertrek Vrydag vir Melbourne, sal nou al begin bel om afsprake te begin maak en daar verder gaan met die proses. Dis verseker lig in die tonnel!

Hierdie post laat my so bietjie stres, maar dit help seker nie om te veel te worrie nie, kom ons pak maar die bul met goeie hoop!

Sal jy voorstel dat mens agentskappe so kontak of die maatskappye self?

Edited by Reinhardt & Christa
Link to comment
Share on other sites

Hi Reinhardt & Christa

Ek sal voorstell jy doen altwee. Hier is baie maatskapye wat self op die net adverteer. Nog n manier is om ondersoek in te stel oor watter maatskapye gebruik jou skills en dan hulle direl te kontak. Die groot ding is dat jy jou moet ondersky van die res en persoonlike kontak doen dit nogal goed.

Hoop dit help ek sal ook voorstel dat jy kyk na http://www.freespirit.com.au/ en as jy kwalifiseer vir 'n moontlike sponsership van hulle af dan kan jy altyd dit vir die agente se wat die hele visa ding uit die pad uit haal.

As jy die res van die post lees, daar is niks om oor te worry nie. Ek het op ons LDS trip ook personeel agente gesien en neimand het gemind om met my te praat nie. Die personeel agente werk ook op n plassings fooi so hulle is te bly om nuwe bloed op hulle boeke te kry. Maak net seker dat jy geen goed by jou het wat sal dui po die veit dat jy net daar is om werk te soek nie soos printed CV.

Sterkte met die soek tog.

Cheers

Rudi

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...