Jump to content

TELEFOON


Katryn

Recommended Posts

'n vragie oor kommunikasie nadat ons geland het:

hoe werk die selfoon opset in AUS? :lol:

Kry 'n mens soos hier in SA goedkoop "pay as you go" tipe SIMkaarte? is ons RSA handsets bruikbaar in Australie (party handsets is soms mos vir net een netwerk geblok bv net MTN ens)

My grootste vrees is dat ons mekaar gaan erens verloor in die stad en nie mekaar weer kan kontak nie!Watter tipe kontrakte kan 'n mens uitneem?Wat is die kostes per sekonde of per minuut?

Hoeveel is landlyne en kostes van oproepe daar? Internetkostes?

Dankie almal!

Karen

Link to comment
Share on other sites

Hallo Karen

Goeie vraag. Ons was skoon om geboul met die keuses hier. Daar is vele opsies en die ene wil beter as die ander wees. Landlyne is Optus en Telstra die twee grotes.

Ons het ons internet by Optus so gebruik hulle landlyn ook want mens kry discount. Maar, daar is baie specials met verskillende opsies ek stel voor julle doen maar research op die net.

Mobile phones (sell fone) daar is net so baie. Ons het met ons aankoms op die lughawe sommer 'n Vodaphone pay as you go sim gekry omdat dit die ene voor ons neus was. Ons is al 3 by hulle, en ons mobiles was ok met die nuwe netwerk. Hulle noem die paket "maxi cap". Ons betaal $29 per maand (waneer ons wil, nie regtig 'n spesifieke dag nie) en dan kry mens $130 se oproepe en sms'e en ook 10 min International calls. Daar is natuurlik baie ander soos die $49 capped en dan kry mens $230 oproepe/sms en 20 min International oproepe. Die $29 is nou vir my genoeg en ek kan baie praat, maar in die begin het ons die $49 opgebruik.

Hoop dit help so bietjie.

Groete

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Daar is pre paid simkaarte by neeste van die winkels. Vodaphone probeer n mens vang deur om Simkaarte te verkoop vir $2. Maar dan moet jy Airtime koom voordat die kaart kan werk. Al wat ek like van vodaphone is dat hulle goeie 3G coverage het.

Ek bly by optus. Ek is op pre paid en behoort aan die turbo charge tariewe. Ek betaal elke maand $30 maar dan kry ek $120 se geld. $90 van bonus krediet en $30 se normale krediet.

Ek sms daagliks SA toe en bel my pelle in Perth nogal baie. Die $120 is meer as genoeg vir my.

Groete

Fred

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...