Jump to content

Die Swart Luiperd gesoek


Dawie

Recommended Posts

Hi almal, ons woon in Pert en is opsoek na boeke soos Die Swart Luiperd, Sahara Avontuur reeks, Rooi Jan ensovoorts. Sal betaal daarvoor betaal selfs al is dit "ge scan" en ge- email. Weet hoeveel werk dit is om te scan. Sal dit hoogs waardeer as iemand kan help. My e-mail is dawiejacky@yahoo.com.au

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Hierdie boekies is verskriklik skaars. Ek het twee swart luiperds (sonder voorblaaie) in Stilbaai gesien toe ek 2 maande gelede daar was (R5 elk) en in Pta oos in 'n winkel was 3 (kan nie onthou watter titels nie) vir R15 elk.

Op Kalahari kan jy Ollof die Seerower koop. Dit is nuut gedruk en kos omtrent R49 of so. Ek neem aan dat elke boek meer as een van die oorspronklike boekies se stories bevat. Dit is ok die oorspronklike skrywer so ek aanvaar dat dit vorige stories is wat herdruk is

As jy na jou kinderdae verlang of vir jou kinders wil koop is die volledige 'Fritz Deelman' reeks is ook so paar maande weer uitgeruik deur Humann en Rous. en is ook by Kalahri.net beskikbaar. En by fantasi.co.za is boeke soos Jasper ook beskikbaar.

Link to comment
Share on other sites

Oi

Ek het 'n vriendin (nie liza se klavier nie) wat hier in Sa spesialiseer in afrikaanse kinderboeke en sy sal heel mootnylik kan help. Sy is al vir 25 jaar my vriendin! (useless info- dog ek se maar net). Haar naam is Thea Bruwer en haar email adres is: thea.bruwer@absamail.co.za. kontak haar gerus - Dit geld vir al die mense wat opregte oulike afrikaanse kinderboeke soek.

ta

Annecke

Link to comment
Share on other sites

×
×
  • Create New...