Jump to content

Hello aan almal


Petronel

Recommended Posts

Dagse aan almal.

My naam is Petronel en dit is amptelik my eerste geselsie op die NET. Ek en my gesinnetjie oorweeg dit baie sterk om na Australie te verhuis. Kanada is ook een van die opsies en probeer soveel moontlik inligting inwin voor ons 'n finale besluit neem.

Ek het al voorheen van julle goeters gelees en vind dit baie insiggewend. Ek sal nog lees en nog vrae vra soos ek aangaan en op die briefies antwoord.

Ek het 'n man en 2 lieflike dogtertjies van 3 en 1. Ek is in die verpleeg beroep en sal dit vreeslik waardeer as iemand my kan bystaan in die spesifieke veld.

Groetnis

Petronel.

Link to comment
Share on other sites

Hallo en welkom

Soos jy seker weet hier is baie inligting en vriendelike mense wat graag help.

Groete

Johan

Link to comment
Share on other sites

Hi Petronel

Ek lees jou post en sien toe die volgende “Banner Ad” aan die bokant van die web page.

http://www.therecruitmenthub.com/index.php...ntpage&Itemid=1

Dit is vir "Recruitment and Personnel Agency recruiting Nursing staff for the Australian...."

Ek ken hulle glad nie, maar kyk of daar iets is vir jou. Ek weet nie of iemand anders al met hulle gewerk het nie?

Groete

Dries

Link to comment
Share on other sites

Hallo en welkom

Soos jy seker weet hier is baie inligting en vriendelike mense wat graag help.

Groete

Johan

Dankie vir die verwelkoming,

Is al klaar oor die vingers getik - maar het mooi myself verduidelik.

Sal nog in die gevoel van die mense kom.

Tata

Petronel

Hi Petronel

Ek lees jou post en sien toe die volgende “Banner Ad” aan die bokant van die web page.

http://www.therecruitmenthub.com/index.php...ntpage&Itemid=1

Dit is vir "Recruitment and Personnel Agency recruiting Nursing staff for the Australian...."

Ek ken hulle glad nie, maar kyk of daar iets is vir jou. Ek weet nie of iemand anders al met hulle gewerk het nie?

Groete

Dries

Dankie Dries.

Gaan verseker na die opsie kyk.

Groete

Petronel

Link to comment
Share on other sites

Weer Hi Petronel

Moenie "worry" oor die feit dat jy oor die vingers getik is nie, party van die mense neem net te vinnig eksepsie!

Jy is heel reg, jy moet al die informasie wat jy kan inwin en dan kan julle 'n "informed decision" maak. Jammer maar Engels is my eerste taal, en ek moet baie hard dink om in Afrikaans te skryf.

Ek weet nie of ek met so 'n lang en koue winter in Kanada sal kan saamleef nie, liewers die sonskyn van Aus.

Link to comment
Share on other sites

HI,

Weereens welkom.

Ek het vir jou 'n langer boodskap op die "Will you return to South Africa" thread gelos.

Op hierdie forum sal jy BAIE meer mense raakloop wat jou ondersteun as wat jou oor die vingers tik. :D

Dax

Link to comment
Share on other sites

hi petronel

my naam is hertzog.

ek het al 3 jaar in sydney gebly en my vrou is ozzy.

trek volgende jaar terug agv veiligheids redes.

baie goeie land maar jy moet julself nie isoleer nie.

hou kontak met sa-aners as julle daar is.

"trust me"

ek het sa baie gemis maar weet oz is beter toekoms vir die gesin.

my vrou is ook verpleegster

sterkte en hoor weer van julle

hertzog en alison

Dagse aan almal.

My naam is Petronel en dit is amptelik my eerste geselsie op die NET. Ek en my gesinnetjie oorweeg dit baie sterk om na Australie te verhuis. Kanada is ook een van die opsies en probeer soveel moontlik inligting inwin voor ons 'n finale besluit neem.

Ek het al voorheen van julle goeters gelees en vind dit baie insiggewend. Ek sal nog lees en nog vrae vra soos ek aangaan en op die briefies antwoord.

Ek het 'n man en 2 lieflike dogtertjies van 3 en 1. Ek is in die verpleeg beroep en sal dit vreeslik waardeer as iemand my kan bystaan in die spesifieke veld.

Groetnis

Petronel.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...