Jump to content

As jy sponsor kry, kan jy kom werk ?

olden

Recommended Posts

Hi daar almal

Gegroet uit PE !!

Ek sit en wonder of ek die wilde LPR dokument moet begin en of ek net eers moet probeer om 'n werksaanbieding te kry.

Ek wil net gou hoor hoe dit werk:

As jy 'n werksaanbod kry, kan jy dan in Oz kom werk ?

Of , kan jy vakansie in Oz gaan hou , vir werksonderhoude gaan en dan dan so 'n permit kry?

Ek is in IT (doen data netwerke en voice en so aan)

As daar enige iemand is wat ook in so beroep staan en klaar in Oz is sal ek graag van jou wil hoor !

Ek gebruik ook LinkedIn (www.linkedin.com ) as 'n netwerk tool.

Enige voorstelle, hulp etc is welkom !

Ek dink dat as ek gaan sal ek seker Sydney toe wil gaan.

Groetnis

Olden

Link to comment
Share on other sites

Hi Olden

Jong soos ek dit het, werk dit soos volg: Jy moet 'n werk kry wat bereid is om jou te sponsor vir 'n 457 visum en dan het jy 'n tydelike visum van 4 jaar wat jy later kan laat verander in 'n PR.

Jy kan met vakansie gaan en werk soek maar dis eintlik onwettig so maak dood seker hulle kry nie 'n cv of verwysingsbriewe of so iets by jou nie.

Leer maar oor al die verkillende visums en hulle veranderinge na die eerste September. Mens moet amper 'n kundige word om jou eie goed te kan doen :D

Groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

Hi Olden....

Hoop dinge in PE is goed... ek mis my huis!!!

Kyk bietjie rond op die forum, gebruik die search function. Alles ivm die verskillende visas word mooi verduidelik.

Die 457 (of mens kan dit seker maar werksvisa noem) is die maklikste en vinnigste manier om in Aus te kom. Dit sal makliker wees as jy n aanbod kan kry wat saam met n visa gaan, maar my man bv het met n vakansie visa oorgekom en vir onderhoude gekom. Toe n sponsor gekry en dadelik het die 457 sy "holiday visa" vervang. Hy is ongelukkig nie in IT nie, maar ek glo nie jy sal n probleem he nie!! Soos Aniena gese het, dis eintlik onwettig om dit so te doen, maar dit word wel gedoen. My man het al sy dokumente ge-upload na sy site toe en dit net aan die kant gedownload en laat druk.

Sterkte!!

Hi Julle,

Ek is nog hier in SA, maar het werk gekry in Oz. My sponsor stel nie belang om my net vir 4 jaar oor te kry nie, en is op die oomblik besig om vir permanente visa aansoek te doen. Ek wag, maar soos ek verstaan dis dit 'n ellelange proses. Verder weet ek niks en wil net graag uitvind wat is die egte lewenskoste daar by julle. Ek sal dit regtig wardeer want my aanbod kom saam met die Visa - en dan moet ek besluit, maar daar is geen lyn te trek tussen ons salaris hier gekoppel met lewenskoste, en julle s'n nie. Dis ek, my vrou en dogter en ons gaan in NSW bly.

Link to comment
Share on other sites

Hi daar almal

Gegroet uit PE !!

Ek sit en wonder of ek die wilde LPR dokument moet begin en of ek net eers moet probeer om 'n werksaanbieding te kry.

Ek wil net gou hoor hoe dit werk:

As jy 'n werksaanbod kry, kan jy dan in Oz kom werk ?

Of , kan jy vakansie in Oz gaan hou , vir werksonderhoude gaan en dan dan so 'n permit kry?

Ek is in IT (doen data netwerke en voice en so aan)

As daar enige iemand is wat ook in so beroep staan en klaar in Oz is sal ek graag van jou wil hoor !

Ek gebruik ook LinkedIn (www.linkedin.com ) as 'n netwerk tool.

Enige voorstelle, hulp etc is welkom !

Ek dink dat as ek gaan sal ek seker Sydney toe wil gaan.

Groetnis

Olden

What is LPR?

Link to comment
Share on other sites

What is LPR?
I assume it is the same as the English RPL. If you don't have a formal degree in IT, you need to do a RPL (Recognition of Prior Learning), which is evaluated by the Australian Computer Society (I think), before your skills will be accepted by Aus.

SAS

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...