Jump to content

Le 'n Eiertjie


Nilo

Recommended Posts

Hallo julle

Het nou net Tania se lekker beskrywing van hulle "Trippie" gelees en toe voel ek soos Mr Bean "Inspired"om my se te se.

Soos julle seker al honderde kere gehoor het Immigreer is nie vir sussies nie! Ons het almal, of dan amper almal die besluit geneem om te migreer omdat ons nie soos die padda in die warm water, te laat wil wakker word en dan is ons paddasop nie.

Wil nou nie negatief klink oor die arme SA nie maar my experience is, sien is glo en na wat met Rhodesie se mense gebeur het ........... gee ons liewer betyds pad.

:ilikeit:

Ek is vies om my geboorte land prys te gee. Hensop of jy's sop.

Ek is vies om alles wat ek geleer het te proove!

Ek is vies om te moet aanpas, swem Jannie swem!

Ek is vies om al hierie nuwe goed te moet leer, dit het my oor die 40 jaar gevat en ek was gemaklik.

Ek is vies dat ek moet gaan toets skryf om te bewys ek kan Engels praat, flippen man ek het dit allie jare op skool gehad, en nou moet ek baie geld betaal, vir wat?

Ek is vies omdat ons nou moet nuwe memories maak.

Ek is vies omdat ek nou Radio Jakaranda oor die net moet luister.

Ek is vies om nou op my senuwees te wees en dat my toekoms nou in een of ander vreemdeling se hande is wat kan se of ek in hom/haar land permanent kan bly.

Ek is vies om nou vir 'n medies te gaan en soos een of ander alien geprod te word om te proove ek's goed genoeg. Miskien doen hulle een van die dae DNA toetse, just in case!

:o

Maar die glas is half vol en dit is lekker hier!!!!!

Dis fantasties om nie security guards en hekke en alarms ens ens te he nie :unsure:

Dis fantasties om deur die mense aanvaar te word.

Ons Queenslandertjie is great!

Die nuwe meubels is fab!

Dankie Vader vir 'n Refadex (roadmap boek)

Die pay is goed, maal maar met 6!!!

Die reels en regulasies waarby almal hou maak dinge soveel makliker en gereguleerd.

Travel is 'n joy! Almal ry so georden.

Dankie vir "speado cruize" :huh:

Ek hou van sausage sizzle, BAIE! Was nooit rerig 'n boerrie fan nie!

Ons nuwe karre is great en was regtig 'n bargain. Gekoop by die auction!

Tou staan is iets van die verlede en so ook slegte diens.

Die nuwe taal is kleurvol, G'day, See ya layda, How ya goin, No worries ens ens ;)

'n Blink nuwe toekoms wag!

Hou nou net duim vas vir die IELTS (my broek bewe!)

En DAN....... die uitslag vir ons 136 PR! En ons trippie uit om die visa te kry :lol: .

Lovies en hope sterkte

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...