Jump to content

Watter bank bied die beste produkte


Guest Mussets

Recommended Posts

Guest Mussets

Hallo almal

Dit blyk uit relevante e-posse dat dit maklik is om 'n bankrekening oop te maak by 'n bank in Australie. Wat ek graag wil weet is watter bank is die beste? Ons gaan (ook) Adelaide toe en het meer as 'n jaar terug op ons LSD trip 'n bankrekening oopgemaak by Bankwest, maar iemand het my intussen daarop attent gemaak dat daar 'n ander bank is (kan nie die naam onthou) wat 'n beter rentekoers bied. Dieselfde persoon het ook vir my gese kry 'n makelaar as jy korttermyn versekering en 'n huislening uitneem. Blykbaar kan hulle vir jou beter rentekoerse beding. (Nie dat ons baie geld het of in die medium termyn 'n huis sal kan bekostig nie). Wil maar net weet in geval daar 'n beduidende verskil is tussen banke.

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hallo Antoinette

Volgens my is die banke much of a muchness omdat almal competeer. Ons het 'n rekening oopgemaak by die bank waar die company vir wie my man werk bank. Dit kos on $3 per maand (thats that!!) en ons het 2 cash cards. Hulle het Eftpos hier was soos ons Dr cards in Suid Afrika werk. Like any way nie 'n tjek boek nie. Dan het ons ook Visa Dr kaarte wat soos Crediet kaarte werk sodat ons oor die internet goed kan koop.

Ek werk so paar dae per week by my vriendin en haar man se RAMS franshise. RAMS is 'n independant home loan company. Ek was heeltemal deurmekaar, sommer stupid! Met al die verskillende opsies hier in Australie so kyk die kat goed uit die boom voor julle enige iets doen. Research!!! Onthou net julle kan die $7000 First Home Owners Grant kry op 'n PR visa. Gaan vir nou na die RAMS site (google dit) daar sal jy al die opsies sien. Hulle het ook calculators om te kan sien vir hoeveel jy kan koop en hoeveel dit per week kos en dan ook al die hidden costs. NB hulle bereken die rente op huis lenings daagliks so baie mense gebruik hulle huis lenings soos 'n bank rekening. Volgens my is RAMS nie die beste een vir hierdie opsie nie!

Groete

Nilo

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...