Jump to content

Aus Trip 2006


jaxmvr

Recommended Posts

Ons was verlede jaar in Brisbane omgewing.Hier is die link vir die wat belangstel. Ek sal nog so paar foto's deur die tyd bysit. Wou nie die folder opsit nie (meer as 500 foto's) :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Jislaaik,

Julle het baie kiekies gesnap.

Dit lyk nice daar.

Is julle op pad soontoe?

Groete

Johan

Link to comment
Share on other sites

Jislaaik,

Julle het baie kiekies gesnap.

Dit lyk nice daar.

Is julle op pad soontoe?

Groete

Johan

Hi Johan

Dit is baie mooi daar, maar gans te warm vir ons. Ons gaan nou Adelaide toe en land die 7de Junie. Kan nie meer wag nie.

Link to comment
Share on other sites

Hi julle

Dankie vir die mooi foto's. Gaan julle in Brisbane bly ???

Groete

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Dankie vir die fotos ! 'n Mens kan nie help om op te let hoe skoon dit daar is nie. Sterkte met julle trek Adelaide toe het net positiewe goed gehoor van Adeleide !

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...