Jump to content

Ons is oppad!


Maxie

Recommended Posts

Sjoe wat n rowwe week, ek en manlief het ons bedankings ingesit (ons albei werk vir AngloCoal), Johan se TRA is Woensdag oggend bevestig, ons vlieg om en by die 10de Junie na ons nuwe tuiste- Whyalla.

Wat n emosionele week.

Ek hoor van so baie gesinne wat in die afgelope tydjie Whyalla toe is, maar sien nie van hulle op die forum nie, lyk my die meeste ouens op die forum gaan na die groot Stede toe.

Nie te min, ons het minder as 3 weke om afskeid te neem. Ek sien uit na die nuwe dinge wat vir ons wag. Baie dankie vir almal op die forum, dit is heerlik om met julle te gesels, en ander dae sommer net te lees van almal se doen en late.

Link to comment
Share on other sites

Sterkte met die Groot Trek, is seker alles gaan vlot verloop. :blink:

Groete

Pofstert

Link to comment
Share on other sites

Sterkte julle, vir die laaste paar dae, trek, en koebaais. :blink:

Laat weet hoe dit gaan. Ons hoop om ook te vestig buite die stede.

Groete, Bianca

Link to comment
Share on other sites

Sjoe wat n rowwe week, ek en manlief het ons bedankings ingesit (ons albei werk vir AngloCoal), Johan se TRA is Woensdag oggend bevestig, ons vlieg om en by die 10de Junie na ons nuwe tuiste- Whyalla.

Wat n emosionele week.

Ek hoor van so baie gesinne wat in die afgelope tydjie Whyalla toe is, maar sien nie van hulle op die forum nie, lyk my die meeste ouens op die forum gaan na die groot Stede toe.

Nie te min, ons het minder as 3 weke om afskeid te neem. Ek sien uit na die nuwe dinge wat vir ons wag. Baie dankie vir almal op die forum, dit is heerlik om met julle te gesels, en ander dae sommer net te lees van almal se doen en late.

Alle sterkte! Ons het ook die week bedank, alhoewel ons visums nog nie deurgekom het nie. Beplan ook om middel Junie te vlieg...as die huis verkoop is, bygesê...

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie julle, ons vlieg kaartjies is nou net bevestig, ons vlieg die 11de Junie na Perth- Adelaide, dan Whyalla.

Dit voel nogals onwerklik.

Link to comment
Share on other sites

Ag lekker man!!! Dit klink sommer erg opwindend. Nou begin die tyd uitloop en moet mens jou lysies mooi deurgaan om seker te maak als word gedoen of is afgehandel. STERKTE!

Link to comment
Share on other sites

Maxie

Baie geluk en voorspoed met die nuwe lewe in Australie! Ons bly naby Port Pirie en julle sal normaalweg verby ons moet ry oppad na Whyalla. Hier by ons is ook 'n groepie Suid Afrikaners. Ek sal bietjie uitvind hoekom die Whyalla mense nie aktief op die forum is nie.

Groete Riaan

Link to comment
Share on other sites

Hi Maxie

Well done - you are on your way.Enjoy the experience.

Whyalla is as I am sure you already know an industrial town on the Eyre Peninsula about four hours drive from Adelaide. One Steel (ex BHT Billiton) has a large steelworks operation based in the town.

I note that you are from Witbank so adapting to a large Australian country town should not be that difficult.

Hey the most important thing is that you are in and once you have your PR (if you do not have it already) you will be free to move anywhere in Australia if you should wish to do so.

Good luck!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...