Jump to content

Afrikaanse Speltoetser


Riekie

Recommended Posts

Ek het van hierdie oulike, gratis speltoetser op Potgooi (www.afrikaansinsydney.com) gehoor en MOES dit net met almal deel! Dit is GREAT!

www.wspel.co.za ;):ilikeit::ilikeit:

Ek weet nie of almal die "probleem" het nie, maar na 'n wyle in Aus kan my kind amper gladnie meer ordentlik in Afrikaans spel nie, en as sy briewe vir haar vriendinne stuur, dink hulle seker hierdie land maak mens klip dom! Nog 'n ding wat sy vreeslik baie doen is om anglisismes te gebruik wanneer sy Afrikaans praat - veral as dit 'n woord is wat sy nie gereeld gebruik nie - soos faktôrie (factory) ens. Ons praat met mekaar Afrikaans by die huis, maar sy spandeer die grootste gedeelte van haar lewe by die skool in Engelse geselskap. Mens moet maar jou taal oppas, anders sterf dit uit..... ;)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...