Jump to content

Pretorianers

Fanie Van SA

Recommended Posts

Dagsê Al die gawe mense!

Ek en Thelma het uiteindelik nou die pap wat oorgebly het van die Pretorianers se braai kla geeet :lol::D:lol: Sy kan ook darem nou weer haar nek draai om my 'n nagsoen te gee :P

Hoe lyk dit, gaan ons die keer brekvis maak? Ek dink om weer van die Voortrekker Monument gebruik te maak. Hulle is Baie gasvry en het baie moeite vir ons gedoen met die vorige keer. Ek sal met Eddie reel vir 'n ossewa rit vir die wat belangstel

Ek dink om dit in Junie te reel sodat daar genoeg tyd is om almal te laat weet wat dit laaskeer gemis het. Einde Junie lyk vir my na 'n blink gedagte hoewel daar vyf Saterdae in Junie is.

Laat ons hoor wat julle dink dan reel ons weer 'n poll om op 'n datum te besluit.

Moet ook nie vergeet nie ek hoor hulle sê die Ozzies hou van "vollenteers" so ek wag vir julle om te help met die reelings.

Ns!! Ek het na die vorige keer heelwat PM's gekry van mense wyd om Pretoria wat wil weet waneer ons weer kuier, Dus almal rondom Pretoria is ook welkom, hoe meer sielle hoe meer vreugde

Ek glo Pippa sal ook inloer om ons van haar LSD trippie te vertel. So Pippa ons kyk uit vir julle!

Groete Uit Pretoria

Fanie

Edited by Fanie Van SA
Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie,

Blink plan!! Ons sal dit verseker weer bywoon. En ek help graag met die reelings.

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Sien daarna uit, sal dit nie mis nie. Het laas te lekker gekuier.

Sal graag help.

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Klink great.

Net asb nie die 16de Junie nie, ons skryf dan IELTS.

Ek is ook bereid om te help.

Groete

Frenchy

Link to comment
Share on other sites

:ilikeit: Jip, ons ook - maar eers vanaf 23 Junie.....(travel al weer vir werk)

Dagsê Al die gawe mense!

Ek en Thelma het uiteindelik nou die pap wat oorgebly het van die Pretorianers se braai kla geeet ;):D:D Sy kan ook darem nou weer haar nek draai om my 'n nagsoen te gee :P

Hoe lyk dit, gaan ons die keer brekvis maak? Ek dink om weer van die Voortrekker Monument gebruik te maak. Hulle is Baie gasvry en het baie moeite vir ons gedoen met die vorige keer. Ek sal met Eddie reel vir 'n ossewa rit vir die wat belangstel

Ek dink om dit in Junie te reel sodat daar genoeg tyd is om almal te laat weet wat dit laaskeer gemis het. Einde Junie lyk vir my na 'n blink gedagte hoewel daar vyf Saterdae in Junie is.

Laat ons hoor wat julle dink dan reel ons weer 'n poll om op 'n datum te besluit.

Moet ook nie vergeet nie ek hoor hulle sê die Ozzies hou van "vollenteers" so ek wag vir julle om te help met die reelings.

Ns!! Ek het na die vorige keer heelwat PM's gekry van mense wyd om Pretoria wat wil weet waneer ons weer kuier, Dus almal rondom Pretoria is ook welkom, hoe meer sielle hoe meer vreugde

Ek glo Pippa sal ook inloer om ons van haar LSD trippie te vertel. So Pippa ons kyk uit vir julle!

Groete Uit Pretoria

Fanie

Link to comment
Share on other sites

Hi almal,

:ilikeit: Dankie vir almal wat hulp aangebied het. Ek is seker almal wil help ma as ons almal wil help kan dit dalk op 'n nasionale vakansie dag eindig. ;)

Ek probeer ma so nice en regverdig moontlik optree dus sal ek vanaand almal wat by 20H00(sa tyd) hulp aangebied het PM en relings tref dat ons bymekaar uitkom en begin met die beplanning.

Mandyl het my ook reeds vroeg gePM.

Dan hoor julle vanaand van my :D

Faan

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

Ek, Dolf en die kinders sal dit hierdie keer ook baie graag wil bywoon aangesien ons elke keer in die verlede dit net nie kon maak nie, laat weet maar net wanneer en ons is daar!!!

As ons hier van uit Nelspruit met enige iets van hulp kan wees moet jy net laat weet!!

groete Ineke en Dolf

Link to comment
Share on other sites

Hi Fanie

:angry:

Ons is daar!!! Laat net weet wanneer en hoe laat. As ons iets kan doen vanaf Ermelo SKREE gerus.

Ek, Ruh en twee seuns sal ry om die kuiertjie te maak.

Vriendelike groete

Adél :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal

.....hoop nie ek het iets gemis nie :ilikeit: Het ons al 'n datum, tyd, plek virrie Pretoria brekfis ?

Laat weet asb

Thanx

W

Link to comment
Share on other sites

Guest Mussets

Fanie, ons sal ook kom. My 3,5 jarige seuntjie sal baie hou van 'n ossewa rit. Kan hulle dalk die kanon ook afskiet? Dis nogals iets om te hoor. Laat die bloed bruis.

Die Mussetts

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Fanie, ek het 'n oom en tante wat ook saterdag wil saam kom. Hoe is die geriewe vir rolstoele by die restaurant?

Ek sal voor einde van maandag 25ste vir jou die totale mense wat wil kom laat weet.

Hallo Fanie!

Ek, Hannes, en die drie kiddies sal dit ongelukkig nie meer kan maak vir die ontbyt nie. <_< My skoonpa is baie siek, en ons moet by hom wees. Sien julle met die volgende "bash" :blush: !!

Groete

Karen

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...