Jump to content

Gids vir Afrikaans in Sydney


Massyn

Recommended Posts

Dagse julle,

Van julle weet seker dat ek die Afrikaans in Sydney potgooi doen, wat julle op www.afrikaansinsydney.com kan besoek, maar dis nie die rede vir hierdie post nie.

Ek kry gereeld navrae oor ouens wat wil immigreer, en een van die groot vrae altyd is waar kan hulle meer inligting kry. Op die Afrikaans in Sydney website, het ek 'n "gids" geplaas van Afrikaanse dienste, en ook 'n lys onder "immigrasie", wat 'n klomp afdelings behartig, soos medies, elektrisiteit, skole, belasting, ens. Dit bevat net die links na die verskillende maatskappye toe.

As julle van enige ander Afrikaanse dienste of plekke weet en wil dit graag gelys he, stuur dit gerus vir my, en ek sal dit op die lys byvoeg.

Groetnis!

Phil

http://www.afrikaansinsydney.com

Link to comment
Share on other sites

Thanks Phil! Sal so maak! (Ek gaan regtig bietjie deur al my info ook gaan en dit vir jou stuur - dan kan jy self besluit of jy dit wil/kan gebruik). ;)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...