Jump to content

Looking for Familys in Geraldton, WA


cristel

Recommended Posts

Hallo daar !

Ek het 'n onderhoud en job-offer gekry in die Geraldton area ! Yippie !

Is daar families daar met wie ek bietjie kan praat oor gemeubileerde verblyf vir die eerste maand ? Dalk waar ek kan navraag doen of op die web kan kyk of so ?

Help tog groot asb !

Cristel & Phillip

Link to comment
Share on other sites

Hi Cristel

Dis baie goeie nuus ,wys mens aanhouer wen .

Ek dink nie daar is so baie saffers daar nie ,maar miskien sal die websites jou bietjie help.

http://www.geraldton.wa.gov.au/

http://www.geraldtontourist.com.au/

Ook bekend as "sun city " baie populere vakansie plek onder die ozzies , 424 kilos noord van perth .

Dis fantasties hoop jou goeter kom gou reg.

groete ,christelle

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Cristel

Hoop jy kan my help. Land volgende week in perth. Het sponsorship na myn en moet kom kyk waar ek wil bly. My opsies is enige dorpie tussen GinGin en Geraldton. Enige raad? Hoe is die area? het van Leeman en Jurien Bay al gehoor?

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...