Jump to content

Brisbane


christelle

Recommended Posts

Guest Jules

Hi Christelle,

I, and I am sure a lot of the other forumites really appreciate all the photos you have posted on the forum so far. You've certainly done a lot of travelling here so far. Lucky you! :unsure:

Julie :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Christelle

Thanks vir dit, het jy die self geneem?

Groete

D

Link to comment
Share on other sites

Hi Dedrei

Meeste self die ander het my man .

Hi Gwen

Brissy is a really nice place ,people are very relaxed... maybe why they call it the holiday state .

I am just busy fixing my pics of Perth I had to much problems with photobucket ,their site are just to slow to upload pics.This picassa are much better .

Regards ,christelle

Link to comment
Share on other sites

Vra maar net omdat my oog dadelik die kwaliteit gevang het, en die is nogal baie goed. Watse kamera het julle? Ek self neem ook graag foto's.

Groete

D

Link to comment
Share on other sites

Hi Derei

n Fujifilm a350 met 5.2 mega pixels ,Hy kan nie so lekker zoom nie maar hy doen darem die job.Ek sal graag n paar fotos van Cairns wil sien veral die stad as jy het.Ek het gehoor dis baie mooi daar .dan weet ons hoe lyk dit daar ook .

groete christelle

Link to comment
Share on other sites

Ek het 'n Pentax Ist 6.1mp, het oorgeswaai van die ou film kamera na digital en kon al my lense hou en flashes en goeters, so ek is heel in my skik met die een.

Soek jy soos jou foto's net van die geboue en hoe ons CBD half lyk? As dit is wat jy soek sal ek 'n plan moet maak die naweek en paar gaan neem. Sal soos 'n toeris in my eie dorpie lyk :ilikeit: Gee my iets om te doen - manlief doen RACQ die naweek anyways, en moes dit eintlik al lankal doen.

Groete

D

Link to comment
Share on other sites

Hi Derdrei

Ja , die geboue en cbd is presies wat ek sal wil sien ,Ek sal dit so waardeur en ek dink die ander mense ook wat nuuskierig is.Ek is mal oor die geboue en om alles te sien van Australia.

Sorry as ek jou nou nie eers gevra het watse soort kamera jy het nie ,ek het nie n clue van die soort goeters nie ,ek het maar net die ene gekoop want hy was goedkoop en ek wou graag fotos neem vir die famile in Suid Afrika.

Dit klink of jy n baie goeie een het ,dis eintlik beter dan kan mens nog beter fotos neem .Ek wag in spanning vir jou pragtige fotos .Weereens vreeslik dankie vir die moeite .

lekker aand vir jou

christelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...