Jump to content

cost of living for senior citizens

mark e

Recommended Posts

Hi folks, I wonder if someone can help me.

My brother and I will be relocating to Melbourne towards the end of 2007. Once we are settled, we would like to bring our mother over too.

I understand the immigration requirements, but I am trying to ascertain what kind of money she will need for monthlies. So far, my forum research has suggested that with living in a small two-bedroomed place on a cities outskirts, with modest needs, A$500 per week (with A$175 going towards rent) is what is needed.

what do you think of this?

My mom is a tannie of simple tastes, and tends to live VERY cheaply, but she is quiet mobile and active. Naturally myself and my brother can make up any cash flow differences.

I realize that this is a how-long-is-a-piece-of-string question, but some kind of broad input would be appreciated. Other factors to consider; she is 62, has a solid pension, and can put down A$100 000 towards property.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mark

Ek gaan sommer in Afrikaans antwoord - hoop dis in orde en dat jy dit verstaan

Ons is in NZ en ek weet nie presies hoe werk die Australiese dinge nie, maar ek wil wel met jou deel wat met vriende van ons gebeur het. Hulle is reeds NZ burgers en die vroutjie se ma is nou 90. Omdat sy nie meer alleen in SA kon woon nie, en haar enigste kind in NZ woon, het hulle haar uitgebring van SA na NZ sodat sy PR kon kry en hier woon.

Die tannie was nog nie lank hier nie, en haar aansoek om PR was reeds in - toe sy baie ernstig siek geword en het sy in die hospitaal beland. Omdat sy nog nie PR gehad het nie, was haar kinders en sy verantwoordelik vir die hospitaalrekening. Sy was iets soos 2 weke in die hospitaal en ek dink dit was NZ$600 per dag.

Intussen het sy laasjaar PR gekry en sy het nou weer in die hospitaal beland. gelukkig het sy nou PR status en die hospitaalrekening word gelukkig betaal deur die staat. Daar is egter nou 'n moontlikheid dat die spesialiste wat met haar werk, gaan voorstel dat sy nie meer by hulle in die huis bly nie (haar kinders werk bedags en sy bly dan alleen by die huis) maar dat sy na 'n bejaardesentrum moet gaan waar sy voltydse versorging kry. Ek verstaan nie die storie mooi nie maar omdat sy nie 'n belasting betaler hier in NZ was nie, sal daardie uitgawe uit haar en haar kinders se sakke moet kom. As sy 'n belastingbetaler was het die staat haar bejaardesorg betaal. EK weet nie of die situasie anders is as sy 'n burger is nie en of die situasie anders is as al haar geld uit SA in NZ is nie - tans is daar nog van haar geld vas in SA. dit is egter maar 'n storie en 'n half

In NZ kan mens eers aansoek doen om as sponsor op te tree vir 'n ouer as jy reeds 'n burger is wat 5 jaar hier woonagtig is. Ek neem aan in Australie moet mens ook eers burgerskap aanvaar het voor jy 'n ouer kan borg om by jou te bly.

Edited by marietjie
Link to comment
Share on other sites

Ek neem aan in Australie moet mens ook eers burgerskap aanvaar het voor jy 'n ouer kan borg om by jou te bly.

Hi Marietjie

In Oz moet jy 'n permanent resident of 'n burger wees met twee Oz tax jare om ouers te kan sponsor.

*******************

Hi Mark e

Dis 'n goeie vraag - ek en my sussie-hulle beplan om ook my ma en pa oor te vat Oz toe. Beplan jou ma om te werk in Oz, al is dit miskien net 'n klein werkie soos halfdag in 'n winkel uithelp?

Ek dink jou budget (konserwatief bereken) klink min of meer reg, but then again, ek is self nog nie daar nie! Miskien sal van die Melbournians jou beter kan antwoord op spesifieke weeklikse budget.

Die feit dat jou ma 'n deposito kan neersit vir eiendom, maak dit dalk die moeite werd vir haar om 'n werkie te kry en stadig maar seker haar eie plekkie af te betaal (afhangende van haar gesondheid). Dis net dat 62 nog redelik jonk is in Oz werksterme (hulle verwelkom ouer werkers en reël baie flexible werkskondisies vir hulle) en dalk sal 'n kleinerige werkie haar ook makliker laat inskakel sosiaal. Intussen bly enige eiendom 'n goeie belegging ook vir haar, al is jy en jou boetie daar om haar finansieël by te staan.

:huh: Liza

Mark e

I see you've posted your question in various different places on the forum before, e.g. Quality of life for our mom?

Once you've posted a question and people have replied, there's no need to start a new thread with generally the same content again. You can just post whichever new queries you have regarding that topic as follow-on questions.

It will automatically come up in 'Today's Active Topics', so even if it's an 'old' thread, the new (latest) post will automatically make it new so that the other forum members can see it.

This is just so the forum stays streamlined and repetition and duplication remain minimised.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...