Jump to content

weiering van 136

Lourisa

Recommended Posts

Hi! iets waaroor ek wonder: Is dit moontlik daat jou visa 136 afgekeur word selfs al het jy meer as die vereiste punte? Ek verstaan hulle laat slegs 'n sekere hoeveelheid immigrante per jaar in die land toe.

Lourisa :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Kyk wat se die immigrasie website, maar ek is onthou iets van ongeveer 45 000 "plekke" per jaar, asook dat in die laaste paar jare nie die volle kwota elke jaar toegeken was nie - blykbaar het nie genoeg toepaslike persone aansoek gedoen nie.

Ek mag verkeerd wees, want ek luister na die radio nuus hier soms met so'n halwe oor, maar ek sal self ook 'n bietjie check en weer na jou toe terugkom met meer akkurate inligting.

Groete,

Dax

Link to comment
Share on other sites

Lourisa

As jy aan al die kriteria voldoen en genoeg punte het, julle kom julle mediese ondersoeke deur en daar is niks op die polisierekords wat julle verhoed om te immigreer nie, werk dit so: Die DIAC het 'n sekere aantal visums wat hulle toeken per jaar. As hulle se maar 45 000 plekke het en julle is no 45 120 wat goedgekeur word, sal julle die visum die volgende jaar kry. Dit beinvloed dus tydduur wat mens dalk moet wag, maar nie die feit dat jy 'n visum kry of nie kry nie. 'n Visum sal nie afgekeur word net omdat die kwota vir daai jaar vol is nie.

Link to comment
Share on other sites

Hi,

My man het n pos gekry in Sydney deur die maatskappy waar hy tans werk. Hulle reel die hele bang-shoot vir ons. Vanoggend bevestig dat hulle gaan aansoek die vir 457 visa's. Is hierdie ook onderworpe aan kwotas en hoe lank vat so iets tipies?

Groete

Estelle

Lourisa

As jy aan al die kriteria voldoen en genoeg punte het, julle kom julle mediese ondersoeke deur en daar is niks op die polisierekords wat julle verhoed om te immigreer nie, werk dit so: Die DIAC het 'n sekere aantal visums wat hulle toeken per jaar. As hulle se maar 45 000 plekke het en julle is no 45 120 wat goedgekeur word, sal julle die visum die volgende jaar kry. Dit beinvloed dus tydduur wat mens dalk moet wag, maar nie die feit dat jy 'n visum kry of nie kry nie. 'n Visum sal nie afgekeur word net omdat die kwota vir daai jaar vol is nie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...