Jump to content

Sa to Auz

Mandy B

Recommended Posts

Hi daar

Ek is sopas 8ure 'n nuweling op die website.

Ons het 'n week terug besluit dis nou dit ons moet plan maak.

Bly om te sien almal in kontak met mekaar Ons begin nou eers ons prosessie en hopelik al ok.

My man Qualified Fitter so enige iemand daar buite as julle van websites weet wat werk dalk sponsor asb laat gerus weet.

Hoop ons almal meet vir braaitjie dan heehee

Mandy B

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar Mandy!

Welkom op die forum :blink:

Ek is n Diesel Elektriese Fitter so sal oogie oophou vir iets vir julle :wacko:

Post dalk op die "Employment - Looking" area van die forum :wacko:

Cheers Mauritz&Candice

Edited by Mauritzvw
Link to comment
Share on other sites

Hi Mandy, Welkom en sterkte. Koop solank vir julle geduld en tyd, want julle gaan dit nodig kry. Ons het begin 2006 met al die papier werk begin, en lyk of ons eers julie gaan vlieg. Waar dink julle om te gaan? Kyk maar rond, jy sal al die antwoorde kry op die forum. Groete,

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hi Mandy

Ek het in die 80's in San Lido daar by die "lake" lekker gebly.

My man was a fitter by Bull Brand in Krugersdorp.

Ons is nou n jaar in Adelaide en daar was geen probleme met werk,

ons was van plan om twee weke vakansie te he voor ons begin werk soek maar Danie

het een oproep gemaak en hulle het hom gevrae om daadelik te begin. Daar is werk hier en die mense is baie vriendelik.

Groete

Jeanette

Link to comment
Share on other sites

Hi Mandy

I went to Florida Park High School and lived on Ontdekkers Weg for many years-in my youth.

Adelaide may be a good place to consider as the are despeartely short of Artisans/tradesman here.

Good luck.

Link to comment
Share on other sites

Hi daar!

Ons het in Discovery gebly naby die Civic.

Ja, baie geduld....ek stem saam.

Baie welkom en ons hoop dat alles glad verloop!

Groete van een Wesrander na 'n ander....

Cheers

A :boxing:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi Jeanette

Jammer ek kom nou eers terug na jou toe. Internet van lyn af vir ruk.

My man het 3weke terug 'n sponsor gekry vir 457 visa baie excited ons besig met papier werk. Medical gedoen Hiv en als wag net om visa te-approve en dan gaan ek huis in mark sit.

Ek bietjie bang maar kan nie wag nie.

Ons nog nie seker waar in Oz nie want ons wag vir die job offer.

Maar sal jou op hoogte hou.

Mandy

:)-->

QUOTE(Mandy B @ Apr 16 2007, 01:46 AM) <{POST_SNAPBACK}>

Hi daar

Ek is sopas 8ure 'n nuweling op die website.

Ons het 'n week terug besluit dis nou dit ons moet plan maak.

Bly om te sien almal in kontak met mekaar Ons begin nou eers ons prosessie en hopelik al ok.

My man Qualified Fitter so enige iemand daar buite as julle van websites weet wat werk dalk sponsor asb laat gerus weet.

Hoop ons almal meet vir braaitjie dan heehee

Mandy B

Hi daar

Dankie vir die info.

Gary het sposnor gekry op 457 visa ons besig met papierwerk.

Hopelike is dit alles verby en ons kan asem haal.

Dankie vir die reply.

Mandy

Baie welkom en sterkte met al die beplanning!

Baie dankie

Jammer ek kom nou eers terug my internet van lyn af.

Waar +- is jy van?

Hi Mandy

I went to Florida Park High School and lived on Ontdekkers Weg for many years-in my youth.

Adelaide may be a good place to consider as the are despeartely short of Artisans/tradesman here.

Good luck.

Hi Mandy

I went to Florida Park High School and lived on Ontdekkers Weg for many years-in my youth.

Adelaide may be a good place to consider as the are desperately short of Artisans/tradesman here.

Good luck.

Hi MannyT

Thank you for the info.

I am from Northcliff grew up there, only moved to Florida 1996 when I met Gary..

Gary got 457 visa sponsor so we just busy with the ahh and eehh paperwork.

I work at Standard Bank Constantia Kloof by the Flora Clinic. for 9years already.

Nice place but not OZ.

Keep in touch

Mandy

Hi Mandy, Welkom en sterkte. Koop solank vir julle geduld en tyd, want julle gaan dit nodig kry. Ons het begin 2006 met al die papier werk begin, en lyk of ons eers julie gaan vlieg. Waar dink julle om te gaan? Kyk maar rond, jy sal al die antwoorde kry op die forum. Groete,

Hi Daar

Dankie vir die info.

Gary het sponsor gekry 457 visa so ja die geduld en tyd besig met papierwerk.

Ek oop ons almal vlieg selfde tyd. Sterkte!

Mandy

Hi daar!

Ons het in Discovery gebly naby die Civic.

Ja, baie geduld....ek stem saam.

Baie welkom en ons hoop dat alles glad verloop!

Groete van een Wesrander na 'n ander....

Cheers

A :blush:

Hi A

Dankie ek geduld nodig hee hee

Ek werk by Constantia Kloof Standard Bank oorkant flora clini en bly in Florida.

Wanneer is julle vanplan om te gaan?

Mandy

Link to comment
Share on other sites

Hi Mandy

Bly om te hoor van die job offer. Hoop alles verloop sommer vinnig.

Groete

Hettie

Link to comment
Share on other sites

Welkom van een Wesrander aan 'n ander. Woon gerus die Pretoria Coffee club funksie by die 30ste Junie. Hoop om julle daar te sien.

Krugersdorp groete

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...