Jump to content

Toowoomba foto's

Lmari

Recommended Posts

Hello almal

Ek het 'n klompie foto's van Toowoomba vir julle saam gestel om na te kyk hier Toowoomba

Hoop julle geniet die

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Guest colton

L'mari,

Lovely photos. I was in Toowoomba last week and was really surprised at how big it is, and what a lovely city high up in the mountains. I only found out after I had returned that there are alot of SA's living there too. The view from the look out point is awesome and makes you realise how vast Australia is. Obviously you are enjoying it there, the people I met were really friendly and keen to point me to all the interesting spots in Toowoomba.

Colton

Hi Colton

I am very happy here in Toowoomba. I had a options to come back to Toowoomba, or to move to or Rocky or Gladstone.. to be close to my husband... but i prefer to stay here. Toowoomba is the only city inland in Australia. We are talking about 150 000 people in Twmba. But is not as busy as Brisbane or any other cities. Im not sure how many Saffers are here, but I can tell you... quit alot.

Next time you come and visit Twmba, let me know.

Have a good evening.

L'mari.

Link to comment
Share on other sites

Hi Lmari

vreeslik dankie vir jou pragtige fotos .Ek het ook nie gedink Towoomba is so groot nie .

Lekker dag vir jou

groete ,christelle

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Hallo Lmari :D

Hoe ganit jong? Ek's so bly om iemand op te spoor wat in Toowoomba bly!

Danki vir daardie foto's dit is pragtig verby hoor! Ek beplan om op die einde van hierdie jaar te immigreer na Toowoomba toe. Ek het gewonder wat jy my oor die plek kan vertel? Soos wat is die beste "suburbs" in Toowoomba om in te bly en wat is die top staat en privaat skole?

Watse stat so jy dit vergelyk in RSA? Ek wil ook graag vra hoekom het jy Hamilton, NZ verlaat, hoe vergelyk dit nou met Toowoomba?? :whome:

Ek wag vir jou reply,

Groete ;)

Lekker dag verder..

:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Lmari :D

Hoe ganit jong? Ek's so bly om iemand op te spoor wat in Toowoomba bly!

Danki vir daardie foto's dit is pragtig verby hoor! Ek beplan om op die einde van hierdie jaar te immigreer na Toowoomba toe. Ek het gewonder wat jy my oor die plek kan vertel? Soos wat is die beste "suburbs" in Toowoomba om in te bly en wat is die top staat en privaat skole?

Watse stat so jy dit vergelyk in RSA? Ek wil ook graag vra hoekom het jy Hamilton, NZ verlaat, hoe vergelyk dit nou met Toowoomba?? :)

Ek wag vir jou reply,

Groete ;)

Lekker dag verder..

:D

Hi hello Jake!

Dit gaan sommer baie goed hier in Twmba.

Eerstens Twmba is 'n stad.. die enigeste in die binneland. Dit is nie so besig en bedrywig soos Sydney, Melbourne, Brisbane en al die ander stede nie. Hy groei net geweldig baie. Baie nuwe uitbreidings is aan die gang hier. Soos enige stad kry jy jou swak woonbuurte. Maar jy kry ook jou swak straat in 'n goeie buurt.

Maar oor die algemeen is hier baie meer goeie gebiede om te bly as die swakeres.

Wat die skole aanbetref, hang dit af wat jou kind/ers se ouderdomme is. Glennies weet ek is 'n baie goeie skool.. staatsskool en as ek my nie misgis nie is die hoof 'n Suid Afrikaner, maar ek praat onder korreksie.

Ek sal more kansie maak en vir jou "sites" kry van die skole hier. Ek is nie baie vertroud met dit nie aangesien my kinders lankal uit die skool uit is. My jongste was wel hier in die skool gewees. Hy was in Harristown gewees en ons was baie gelukkig met die skool. Ja hier is 'n paar privaat skole ook as ook Christenskole.

Wat die besighede aanbetref. Alles is hier beskikbaar. Jy het nie nodig om Brisbane toe te gaan vir enige iets nie, tensy jy wil gaan vir uitstappie vir die dag. Ons het natuurlik die University van Suidelike Queensland hier, so dit is ook nie 'n probleem nie.. Ons het ook 'n TAFE en 'n paar ander opleidings sentrums hier.

Die Suid Afrikaanse gemeenskap brei ook geweldig uit hier. Ons het juis eerskomende Sondag 'n Braai hier in Queens Park.( juppie ek gaan vir Boeta julle ontmoet :)

Verder is dit 'n rustige plek.

Hoekom ons weg is uit Hamilton uit.... My man het saam met sy werk oorgekom. Ek was natuurlik geweldig gelukkig in NZ. Al wat my regtig gepla het is die nattigheid. Maar Australia is beter.. baie meer werksgeleenthede.

Ek sal kyk wat ek vir jou kan kry wat nuut is.. en vir jou dit hier kom los. Hou maar kontak en vra maar vra, sal vir jou uitvind as ekself nie weet nie (Mens sal se ek weet baie LOL )

Baie sterkte... so terloops waar is jy/julle nou gevestig en in wat se beroep is julle?

Baie groetnis

L'mari

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hi LMari

Don't know why I didn't come across these photos sooner. Thanks so much for sharing them with us. My husband received a job offer in Toowoomba last Monday, 13 August and he's accepted, so we'll be moving there soon - our agent is sending off our pr visa this week. We've got two small children (aged 5 and 2) so we'll be looking at schools, child care, etc. If you have any more photos you can share, please let me know - this would be greatly appreciated as there's not many photos on the net.

Thanks again.

RoMar

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Hi L'mari

Ek sien julle praat van Toowoomba.

Ek en my vrou was in September daar, het 'n werksaanbod gekry en trek nou oor - wag net vir al die formaliteite ens. Sal seker in Febr'08 daar aankom. Ons meubels behoort seker ook in Feb daar aan te kom aangesien ons dit vooraf al wil stuur.

Ek wil graag weet hoe mens te werk moet gaan om akkomodasie te reel van hier af. Ons beplan om eers 'n plek te huur voor koop, maar verstaan dat hulle ook vol papierwerk is met nuwe huurders. Kry mens plekke te huur wat reeds meubels in het? of moet mens maar by 'n gastehuis bly totdat jy kan huur en jou meubels arriveer?

Groete

Eugene

Link to comment
Share on other sites

Hello Eugene

Ek sal voorstel, as julle hier land om in 'n motel tuis te gaan en dan ruil vir julle vir verblyf. Ek is nie seker hoe die dinge werk met die werksaanbod nie. Moontlik is daar ander mense wat jou meer raad kan gee in verband met dit. Ons is al te baie jare hier en ons het dit anders gedoen. Ek glo nie jy sal vanaf SA kan reel vir huis huur nie. Jy het seker punte nodig om te kan huur, en ongelukkig kan ek ook nie vir jou se presies wat se punt jy nodig het nie... is maar iets soos 'n lesensie, werk, telefoon rekening, medicare ens.

Het julle enige ander kontak persone hier in Toowoomba... en hoeveel persone is julle? Baie slim dat julle die meubels vooraf stuur, sal dit vir julle makliker maak.

HIer is gemeubeleerde bly plekke. As dit nodig is kan ek vir julle uitvind nader aan die tyd.

Groete

L

Ah ha Aniena was baie goed gewees sy het sommer die punte lys vir ons uit eengesit... Dankie

http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=7834&hl=

Link to comment
Share on other sites

  • 11 months later...
Hello almal

Ek het 'n klompie foto's van Toowoomba vir julle saam gestel om na te kyk hier Toowoomba

Hoop julle geniet die

L'mari

Hey, so glad I happened across this!!

I can't believe I've never even noticed this part of the Forum.

Thanks L'Mari

Link to comment
Share on other sites

Dit lyk amper of dit in Suid Afrika geneem is - veral die eerste twee foto's!

Pragtig. Baie dankie

Link to comment
Share on other sites

Very nice!

Thanks for sharing this with us.

Nats

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...