Jump to content

Hettie: Nog 'n nuweling van Durb's


Hettie

Recommended Posts

Hi Daar Almal,

Ek is so bly ons het op hierdie web blad beland dis net nie waar nie. Ons het so ongeveer 'n jaar gelede finaal besluit dat dit nou tyd is vir 'n nuwe begin en na vele navorsing (iets waarmee manlief baie goed is) het ons op Aus besluit. Dit is nou ek, manlief Johan en twee pragtige Afrikaanse kinders.

Die 1ste Maart 2007 het Johan (hy is natuurlik die "main applikant") sy vorms weg gestuur en soos ek kan aflei begin die groot wag nou :whome:

Ons wil bitter graag Queensland toe gaan en dit lyk of die klimaat basies die selfde as Durban sin kan wees (net so warm aangesien ek baie vinnig koud kry). Ons het nie op 'n spesifieke dorp besluit nie en sal maar gaan waar die werk is. Johan is 'n elektrisien van beroep en blykbaar is dit nogal in aanvraag in Aus.

Ek is baie opgewonde en net so skrikkerig vir die groot stap. Ek weet darem een ding verseker en dit is dat my kinders baie veiliger daar gaan wees as hier. (Natuurlik my grootste beweegrede) Met al die misdaad in hierdie land (en dit is 'n pragtige land) is hulle so te se permanent in die huis, en dit is nie regverdig nie.

Hulle verdien beslis die beste en dit is wat ons graag vir hulle wil gee.

Groete

Hettie

Link to comment
Share on other sites

Hi welkom Hettie en gesin

Ek hoop julle vrae kan hier beantwoord word om die hele storie makliker te maak vir julle .

voorspoed ,christelle

Link to comment
Share on other sites

Hi Hettie. Welkom en sterkte. Ek sien daar is elke dag nuwe mense van die Durban omgewing. Lyk my julle vat oor by Centurion? Weereens welkom,

Link to comment
Share on other sites

hallo en welkom Hettie

Alhoewel n gebore Pretorianer het ek 9 jaar gebly in Natal- een jaar in Salt Rock en 8 jaar bo in Kloof.

Die weer is baie soortgelyk en die natuurgroei baie dieslefde. palms,frangipani,en flamboyant bome.

Link to comment
Share on other sites

Welcome to the forum Hettie - hope you find all your answers.

And why not come to our next Durban coffeeclub early next month - check the forum for details.

cheers

L

Link to comment
Share on other sites

Welcome to the forum Hettie - hope you find all your answers.

And why not come to our next Durban coffeeclub early next month - check the forum for details.

cheers

L

Hi Almal,

Ons gaan defnitief by die volgend Coffeclub wees, kan nie wag om almal te ontmoet nie

Groete

Hettie

Link to comment
Share on other sites

Hi Hettie

Baie welkom - ons koppe staan ook Queensland toe!! Sterkte met julle aansoek

Groete

Ryxi

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Hi Hettie

Welcome, it was great meeting you at the coffee club - I was the one sitting on your left. Look forward to chatting again at the next meeting...

L

Link to comment
Share on other sites

  • 4 weeks later...

Hi Celeste

I will defenitely see you at the next get together.

Cheers

Hettie

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...