Jump to content

IELTS


Recommended Posts

Hi almal

Enigiemand wat meer lig kan werp op die IELTS? Is ons gemiddelde Afrikaanssprekendes ok? Of moet ons stres daaroor en ernstig begin swot?

:P

Link to comment
Share on other sites

Hi Ryxi

If you look in the Application section of the forum, or else just search for "IELTS" you'll find loads of information from people who have taken the test.

Regards

Cindylou

Link to comment
Share on other sites

Hallo Ryxi

Ek is 'n gemiddelde Afrikaans sprekende, en het die toets op 31 Maart gaan skryf. Ek was so bang, het 'n migrane seker vir 3 dae lank voor die toets gehad, en met alle eerlikheid, dit was regtig nie nodig nie. Hulle probeer jou regtig nie "uitvang" nie. Al raad wat ek jou kan gee is dat jy wel bietjie gedruk word vir tyd, veral met die begripstoets afdeling. Ek het 'n Engelse vriendin van my se seun wat in Graad 9 (Std. 7) se Begriptoetse deurgewerk, en met alle eerlikheid, sy begripstoets was BAIE moeiliker as die IELTS s'n. Waar ek wel bietjie uit die bus geval het, was met die "Listening". As jy met een vraag vashak, moet nie top oor 'n antwoord nie, gaan na die volgende vraag. Hulle gee jou ook genoeg tyd om die volgende afdeling se vrae deur te lees, DOEN DIT, moet nie die vorige vrae probeer beantwoord nie. Met my wat met die "Listening" afdeling bietjie swak gedoen het, glo ek nog steeds nie dat ek die toets gedruip het nie.

Voorspoed, dit is regtig nie moeilik nie.

Monica.

Link to comment
Share on other sites

Hi Ryxi

Jy kan op [ http://www.aapress.com.au/ielts/english/dload.html ] gaan kyk en 'n voorbeeld download wat jou 'n idee sal gee van die tipe vrae en toetse wat jy sal ontvang op die general exam...

voorspoed, dit was regtig nie te moeilik nie....

groete

Johan

Edited by skaz
Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir al julle terugvoer - dit laat my aansienlik beter voel. Ek dink darem my Engels is nie te sleg nie. Ek is in onderwys en opleiding en sal dan die Academic weergawe moet doen. Hou julle op hoogte van alles.

Mooi bly!!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Ryxi, wanneer skryf julle die toets? Ons het die specimen pack gekoop en dit lyk nie te erg nie. Ons skryf 2 Junie.

Hou duim vas vir julle.

Lourisa :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Ryxi

Ek moes ook die Akademiese Ielts doen (dink dit was maar net deur spiteful-geit vanaf my Case Officer) - dit het my ook letterlik laat opstres, maar dis pure verniet! Dis glad nie moeilik nie en veral met my wat so swak is met die Engels. As ek dit kon deurkom, kan jy ook (ek het niks voorberei nie). Jy moet net mooi luister, lees en kophou. Hulle gee mens genoeg tyd om alles af te handel. Dit laat my nogals aan die Matriek Engelse eksamens dink (behalwe die mondelings).

Sterkte en vat dit rustig...

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

hi there

There's really nothing to worry about...my fiance and i also did ours 31st March and worried over it, and it was really simple and straight forward....you guys will by 100% fine! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...