Jump to content

Engeltjie: Nog Capies


Engeltjie

Recommended Posts

Hi Almal,

Ek en my man (Monique en Leon), is moontlik oppad Oz toe. Leon werk vir Toyota SA en het 'n aanbod gekry by 'n Toyota daar in Australia.

Ons grootste rede vir die besluit is dat my man nie meer gelukkig is in die motorindustrie in SA nie. Hulle is heeltemal underpaid en dit word net elke dag vir hulle moeiliker om insentive en sulke voordele te kry. My man werk gewoonlik so 12 ure 'n dag (glo nie in lunch vat en tea time nie) en dan doen hy basies elke aand nog privates ook. Dit is net of ons eie land nie waardering het vir sulke harde werk. Dit is al amper onmoontlik vir hom om bonus te kry aan die einde van die maand, want hulle bly net die ure wat 'n dag uitgesit moet word verhoog. Gin mens kan daarby uitkom nie!!! SA gaan net al hoe meer agteruit. En ek sê die volgende met groot hartseer: Ek sien nie enige verbeteringe plaas vind in die volgende paar jaar nie, of liewer ooit nie. Verstaan mooi, ek is lief vir SA, maar SA is nie meer SA nie.

Buiten vir die twak bogenoem: Ons peetkind se ouer en sy immigreeg Australia toe en ons is baie lief vir haar, so dit sal vir ons baie erg wees om nie naby haar te wees nie.

As my man 'n groot genoeg aanbod kry wat dit vir ons die moeitewerd maak, wil ons so Desember se kant oorgaan.

Ek het reeds begin deel neem op die forum en dit is stunning om te sien hoe bereid almal is om te help. :D

Monique

Link to comment
Share on other sites

Hi Monique

Welkom hier! Ek's BAIE BLY vir julle oor die aanbod by Toyota! Well done! :D

Stem saam met jou oor SA...is jammer standaarde gaan agteruit. En al wil mens hoe positief wees, daar kom 'n tyd wat mens besef dinge gaan 10 teen 1 nie vinnig (indien ooit) verbeter nie.

Ek hou duimvas julle planne werk baie goed uit en dat julle naby julle peetkind kan wees. Familie by mens maar naby aan die hart, so om naby hulle te wees is net so groot bonus! :whome:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...