Jump to content

R & E: Decision Made

R & E

Recommended Posts

Hi All

What a wonderful experience to read the posts on this forum! All the doubt I had about moving to Australia is gone!

We are a family of four. My name is Riaan, my wife is Esmarié, Mariné is turning 5 in May, and Nalani just turned 3. We are currently staying in Roodepoort, Johannesburg. We have decided that our kids deserve more that what SA can offer, so a move is on the cards.

I had a chat with a few people that are either busy with the application, or have done it, and I'm feverishly busy collecting all the info and documentation that will be needed for our application. I have sent my CV to Avaya Australia, as I am an Avaya Certified Specialist.

We know that it will take a lot of time, a lot of patience and a lot of prayers, but our decision is made!

Hope to meet a lot of you in the near future!

Riaan van der Merwe

Link to comment
Share on other sites

Hi Riaan,

Baie welkom :D Hier is baie slim mense hier wat my al baie goed geleer het so ek glo julle sal ook baie baat vind. Ek en my man is laat 20, middel 30 en ons het 3 kindertjies omtrent joune se ouderdom en ons gaan vir dieselfde redes. Ons het al lang trane gehuil maar vroeg vanjaar besluit dis nou tyd. Ek dink om die besluit te maak is die moeilikste deel - die res is net 'n "schlep" :holy:

Baie sterkte met alles wat voorle. Ons gaan saam met julle deur al die frustrasie gaan want ons is ook nou maar eers in die begin - besig om alles bymekaar te maak.

Waar in Aus dink julle om na te gaan? En wat is 'n Avaya Certified Specialist? :whome:

Hi Michelle

Baie dankie vir die welkom. Dit voel regtig asof almal hier familie is, en ons ook hier hoort.

Sydney klink na 'n goeie opsie, maar ek gee regtig nie om waar ek moet gaan nie, net solank ek eers hier kan uit. Avaya Australia is in Sydney, dus die rede.

Avaya het 'n magdom kwalifikasies, in verskillende areas. Ek spesialiseer in die Call Centre omgewing, en het my kwalifikasie in Avaya Interaction Center gedoen. Dit is maar alles deel van die IT omgewing.

Sterke vir julle ook, ek weet ons het almal nodig om dit nou meer gereeld te hoor!

Riaan

Link to comment
Share on other sites

Hi Riaan!

Jip, ons is ook 'n gesin van 4! Ek het 2 dogtertjies van 6 en 4, so ons wil ook vir hulle 'n beter toekoms gee. :P Ons sal so bietjie langer vat om in Oz uit te kom want my man en ek moet nog eers 2 jaar klaar swat. Ja, ons was maar stadig, maar ons kom by! Ha-ha!

In elk geval, ek sien uit daarna om meer met almal te gesels en te hoor hoe hulle vorder!

Baie sterkte en hou ons op hoogte!!

Saam-droom Groete,

Erna :)

Link to comment
Share on other sites

Hi Riaan

Voorspoed met al julle reelings - ek dink as mens eers die besluit geneem het, volg die res soveel makliker. Ons het ook finaal besluit - nou is dit eers recon in Queensland en Victoria en dan hopelik die laaste van die reelings.

Ek voel sommer meer positief oor alles - net omdat ons ou nasie so ondersteunend is aan die ander kant. Dit help om te weet mens is nie enigste van ons soort in die vreemde nie!!

Goed gaan - sal seker later weer van mekaar hoor soos wat ons beplan en reel!

Link to comment
Share on other sites

Welkom, en alles van die beste!

Indien jy vir die Independent Visa gaan aansoek doen, raai ek jou aan om dit sonder 'n agent te doen. Met 'n bietjie moeite is dit basies makilik met min kopsere. Dit spaar jou 'n hoop geld.

Groete

Dax

PS ek sien jy is daar van my wereld - ek het in Witpoortjie grootgeword, ons huis was oorkant Laerskool Dr Havinga>

Link to comment
Share on other sites

Dankie aan almal vir julle woorde van ondersteuning. Dit beteken regtig baie.

Dax, ek sal op jou knoppie druk vir daardie magdom forms wat ingevul moet word! Ek is in Helderkruin, maar weet waar die L/S is. Baie familie in daardie omgewing.

Riaan

Link to comment
Share on other sites

Hi All

What a wonderful experience to read the posts on this forum! All the doubt I had about moving to Australia is gone!

We are a family of four. My name is Riaan, my wife is Esmarié, Mariné is turning 5 in May, and Nalani just turned 3. We are currently staying in Roodepoort, Johannesburg. We have decided that our kids deserve more that what SA can offer, so a move is on the cards.

I had a chat with a few people that are either busy with the application, or have done it, and I'm feverishly busy collecting all the info and documentation that will be needed for our application. I have sent my CV to Avaya Australia, as I am an Avaya Certified Specialist.

We know that it will take a lot of time, a lot of patience and a lot of prayers, but our decision is made!

Hope to meet a lot of you in the near future!

Riaan van der Merwe

Hi Riaan and family

We, That is my husband Schalk and son Lennard also live in the Roodepoort area. We have taken that final leap of faith aswell. It took some time but Schalk has ben offered aposition in Galdstone Queensland and we have accepted.

our forms are in with the company that is sponsoring us and hopefully before long we can let you know what it is like in OZ.

Regards

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Riaan,

Ons is ook - oud "Roodepoorters" en het verlede jaar Kaap toe getrek totdat ons Application vir Australie gereed is. Dit is nie maklik nie maar julle moet net vasbyt. Ons mis Jhb GLAD NIE! Nog nie een dag terug verlang nie en ook nie besluit om terug te draai op ons besluit om Australie toe te gaan nie.

Ons dogtertjie word nou 2 in Mei, en ek is eintlik opgwonde om haar daar in Oz groot te maak. Ons sal seker so teen Aug/Sept gaan.

Groete

Annelize

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...