Jump to content

skaz: Nogga nuwe gesin van Durbs


skaz

Recommended Posts

Hello julle almal :whome:

Ons Van der Walt's [vroulief, ekke en twee kiddies Jean-Marie 9 & Ernst 14] het ongeveer 'n jaar of so terug finaal besluit om die groot trek na Aus aan te pak.... Het al ons papiere bymekaar gemaak en al die toetse geskryf en het uiteindelik begin van Maart ons aplikasie per koerier gestuur. :)

Ons het onder sub 136 aansoek gedoen [my ambag is elektrisiën]

NOW WE WAIT!!! :D - soos ek aflei van al die ander gesprekke af.

Hopelik kan ons hierdie tyd gebruik om ons kennis te deel met ander en meer inligting ontvang van julle wat klaar die pad geloop het.

Sal ons beste probeer om die volgende koffie klub by te woon op die 6de Mei...

Finally.......GO SHARKS....all the luck for tomorrow :holy::holy:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Daar :)

Hoop dit gaan vinnig vir julle, ons begin nou eers die proses. :P

My man is ook 'n elektriën, ons hoop om in Toowoomba te vestig as ons papiere eendag deur is.

Sterkte vir die proses

Link to comment
Share on other sites

Hello Buhrmann

Wow nog iemand vir Toowoomba. Ons is al hier van '99 af en my man is ook 'n elektrisien. Hy werk nou wel nie in Toowoomba nie maar so 500 km op noorde toe in die steenkool myne. As julle enige inligting soek van Twmba, laat weet en ek kry vir julle.

Groetnis

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Lmari

:o

Dankie vir jou briefie. Het vir jou 'n e-mail gestuur

Jy is die Liggie wat ek vandag nodig gehad het.

Dankie :ilikeit:

Dit is 'n plesier. Jy kan Hier kyk na fotos by die japanese tuine... ek sal bietjie fotos van die dorp neem en ook hier opsit OK..Japenese Tuine by Queensland Unversiteit

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Dit is 'n plesier. Jy kan Hier kyk na fotos by die japanese tuine... ek sal bietjie fotos van die dorp neem en ook hier opsit OK..Japenese Tuine by Queensland Unversiteit

L'mari

Hi Lmari,

Ek is Johan (Skaz die elektrisien) se vroulief Hettie en het na jou foto's van die Japanese Tuine gaan kyk en dit lyk alles so idielies. Ons kan nie wag om die skuif te maak nie. :ilikeit:

Groete

Hettie

Link to comment
Share on other sites

Johan en al die nuwes

Ek het van te vore die links op gesit, is maar oor die natuur en dinge in AU.

http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=3614&hl=

http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=3536&hl=

http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=3529&hl=

Laat weet as julle nie die bladsye kan oop maak nie.

Geniet julle Sondag

Groete

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Check out www.austimeline.com to see how others are progressing with their applications.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...