Jump to content

buhrman: Waar begin ons??

Guest

Recommended Posts

Hallo aan almal op die forum, al hulle raad en advies word beslis waardeer. :P:o

Baie dankie vir die lig in die tonnel, ons het agter gekom dit is nie die duiwel met 'n flits nie, ha-ha :lol:

Ruh en Adél het besluit om die bul by die horings te pak, afgekyk en gesien ons het verkeerd opgeklim.

Ruh is 'n gekwalifiseerde Elektrisiën met Wiremans asook kursusse vir loodgieter, het sy eie besigheid. Ek is 'n 'dressmaker' van beroep en gee kuns by die seuns se skool op tydelike basis. Twee seuns, 11 en 8, in engelse privaat skool. Ons het reeds aansoek gedoen vir die geboortesertifikate, huweliksertifikaat en paspoorte.

Ons het met 'n agent in Oz gewerk en een onderhoud gehad, daarna het ons niks weers gehoor nie. Nie van die werk nie en ook nie van die agent nie. Is ons te haastig of is dit normaal? :whome: Die agent het ons $3800.00 :blink: gevra, is dit billik of kan ons die proses self en dalk bietjie spaar.

Ons wil nou weet hoe doen ons die proses self, waar begin ons? Kan ons aansoek doen vir PR of wat sal julle voorstel watter visa doen ons voor aansoek en waar?

Ai ai baie vrae, :unsure: benoud maar beslis positief. :D Hier wil ons uit, so spoedig as moontlik

Link to comment
Share on other sites

Hi Ruh en Adél

As julle hastig is gaan vir die 457 work visa ,en met jou man se ambag sal dit nie n probleem wees nie.

groete ,christelle

Link to comment
Share on other sites

Hi R & A

Ons het ook onlangs begin met die hele proses. Ek dink nie 'n agent is nodig nie. Gebruik hierdie website om meer te leer (lees so veel moontlik van die blogs, want dit antwoord baie keer jou vrae voor jy hul gevra het). Die website www.immi.gov.au is ook great. Download die nr 6 boekie en kyk watse visa jul kwalifiseer en volg dan al die stappe om vd betrokke visa aansoek te doen. Al die vorms en inligting is op die site.

Sterkte

Frenchy

Link to comment
Share on other sites

Hallo aan almal op die forum, al hulle raad en advies word beslis waardeer. :whome::ilikeit:

Baie dankie vir die lig in die tonnel, ons het agter gekom dit is nie die duiwel met 'n flits nie, ha-ha :lol:

Ruh en Adél het besluit om die bul by die horings te pak, afgekyk en gesien ons het verkeerd opgeklim.

Ruh is 'n gekwalifiseerde Elektrisiën met Wiremans asook kursusse vir loodgieter, het sy eie besigheid. Ek is 'n 'dressmaker' van beroep en gee kuns by die seuns se skool op tydelike basis. Twee seuns, 11 en 8, in engelse privaat skool. Ons het reeds aansoek gedoen vir die geboortesertifikate, huweliksertifikaat en paspoorte.

Ons het met 'n agent in Oz gewerk en een onderhoud gehad, daarna het ons niks weers gehoor nie. Nie van die werk nie en ook nie van die agent nie. Is ons te haastig of is dit normaal? :whome: Die agent het ons $3800.00 :blink: gevra, is dit billik of kan ons die proses self en dalk bietjie spaar.

Ons wil nou weet hoe doen ons die proses self, waar begin ons? Kan ons aansoek doen vir PR of wat sal julle voorstel watter visa doen ons voor aansoek en waar?

Ai ai baie vrae, :unsure: benoud maar beslis positief. :D Hier wil ons uit, so spoedig as moontlik

Wie kan my se wat is 'n 457 visa? :blush:

Link to comment
Share on other sites

Hi Cistelle

457 werks visa is vir 4 jaar geldig en jy kan net in regional areas werk ( nie is perth ,brisbane ,sydney of darwin nie ) . Hy vat so 4-8 weke om te kry.

Jy moet basies n werk hierso kry wat jou kan sponsor . Doen aansoek vir jobs op die jobsearch sites en hopelik stel iemand belang . Hier is baie mense op die forum wat dalk jou kan help , sit net n posting onder employment -looking op die forum .

Dan terwyl jy hier werk kan jy met die hulp van die besigheid aansoek doen vir die permanente visa.

groete , christelle

Link to comment
Share on other sites

Hi Christelle

Sorry your advice to Cistelle, is wrong, the 457 is not just for regional areas, you can get it to work anywhere in Australia, including the big cities.

Link to comment
Share on other sites

Regional Sponsored Migration Scheme Gazetted Post Codes

This is a list of postcodes which specify which parts of Australia are regional for the purposes of the Regional Sponsored Migration Scheme (RSMS), the regional concessions for the Temporary Business (Long Stay) visa (subclass 457) and the Trade Skills Training visa (subclass 471).

Australian Capital Territory

Entire Territory

New South Wales

Except Sydney, Newcastle and Wollongong

2250 to 2251 - Central Coast

2256 to 2263 - Central Coast

2311 to 2312

2328 to 2411

2420 to 2490

2536 to 2551

2575 to 2594

2618 to 2739

2787 to 2898

Northern Territory

Entire Territory

Queensland

Except the greater Brisbane area and the Gold Coast

4124 to 4125

4133

4211

4270 to 4272

4275

4280

4285

4287

4307 to 4499

4515

4517 to 4519

4522 to 4899

South Australia

Entire State

Tasmania

Entire State

Victoria

Except Melbourne metropolitan area.

3211 to 3334

3340 to 3424

3430 to 3649

3658 to 3749

3753

3756

3758

3762

3764

3778 to 3781

3783

3797

3799

3810 to 3909

3921 to 3925

3945 to 3974

3979

3981 to 3996

Western Australia

Except Perth and surrounding areas.

6041 to 6044

6083 to 6084

6121 to 6126

6200 to 6799

Link to comment
Share on other sites

I find this rather stange ..... My children are coming to Sydney on a 457.

SAS

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal,

Oor die 457 kwessie - my man word gesponsor op die 457 long stay temporary visa, in Sydney. Ons het reeds ons 136 permanent visa ingedien, so die twee hardloop parallel met mekaar.

Baie welkom aan Ruh en Adele, julle sal beslis al jul vrae op die forum beantwoord kry! Ek is gebore in Ermelo, so het nog altyd 'n soft spot vir die dorp! Nou... waar om te begin... julle het beslis op die regte plek begin deur eers jul paspoorte, geboorte en unabridge huwelik sertifikate te kry.

Ek sou beslis voorstel dat jul probeer om 'n sponsor vir 'n 457 visa te kry, maar kry maar solank alles reg vir die permanente 136 visa ook. Soos ek gese het, het ons eers ons 136 ingedien en toe werk gekry, nou gaan ons oor op die 457 visa en sielkundig is dit 'n wenner, want ons gaan so gou as moontlik in Oz aankom en is dan nie so op hete kole vir die 136visa nie. Die wag vir die 136 visa is laaank en kan 'n mens moedeloos maak!

Groete van huis tot huis

Tania

Link to comment
Share on other sites

Thanks guys for clearing this confused mind of mine . I was the whole time under the impression you are not allowed to work in the big cities .This recruitment agents told us we have to come to a regional area , their are so many saffers here with this same impression .They are stuck in this very small towns and are just waiting for their permanent visas to get away from that places.

Thanks Mara for mentioning this and for the responses from the other members , :ilikeit:

This just shows me again how careful a person should be , their are so many sharks out their , giving people a wrong impression .Like Fanie said ...another myth ...busted .

I am sorry if I confused someone else as well. I read again through the immigration website and they say there is a agreement with the regional areas for easier employment and not as strict visa processing as in the big cities.

have a good one today

christelle

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Ons het ons paspoorte, aansoek gedoen vir die unabridged sertifikate.

Nou wag ons.

Die volgende stap:

Die visa kwessie:

Nog nie seker watter visa die beste gaan wees nie. Verskriklik baie eksamens vir my om af te le voor ek sal mag praktiseer. SAl dit beter wees om dit eerder daar te gaan skryf ens en eerder op my man se skills oor te gaan?

Karen

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...