Jump to content

Matiegirl: Hello


Guest Matiegirl

Recommended Posts

Guest Matiegirl

Hi

Ek is in my vroee dertigs en werk al vanaf 1 Desember 2006 in die wynbedryf in Adelaide. Het in die wingerdbedryf gewerk vir 8 jaar in Stellenbosch. Dit raak lekker warm in die wingerde in Nuriotpa en McLaren Vale!!

Vriendelike groete

Matiegirl

Link to comment
Share on other sites

Hi Matiegirl

Goed om te hoor daar is iemand nan Matieland daar in Adelaide. Ons was die afgelop paar dae weer op die Bos en deur Robertson. Bietjie wyn geproe en baie gekoop. Wanneer ons daar in Adelaide kom sal ons by jou plaas n' draai kom maak.

Groete

Jacques

Link to comment
Share on other sites

Seker nou glad nie op die topic nie, maar ek mis my Nuy Muskadeltjie... Niks kom daarby nie.

Kan jy iets voorstel wat min of meer dieselfde is, of naaste aan proe?? Dis dalk net die antwoord op my craving vir 'n lekker soetejie... Brown Brothers is OK, maar ek soek net daardie "ietsie ekstra..."

Groetnis

Madelein

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...