Jump to content

matiemeisie: halo, splinternuut in aus


matiemeisie

Recommended Posts

Halo

my naam is Miemie en ek is 28 en van Somerset-Wes. Ek het so 3 weke terug in Melbourne aangekom en is voorlopig vir 3 maande hier. ek is 'n biokinetikus van beroep, maaar my visa laat my nie tans toe om te werk nie. so ek is so ietwat aan die verveelt kant.

ek bly op die oomblik in Briar Hill. wat op aarde maak 'n mens met jouself hier bedags?

groete

miemie

Link to comment
Share on other sites

Hallo Miemie!

Wens ek was in jou posisie om klaar in Oz te wees!

Toe ek met my LSD in Melbourne was, het ek sommer een dag net op die trams geklim en die stad ingevaar - gekyk waar ek opland...en het tonne fun gehad...interessantste mense ontmoet en mee gesels en sommer oor die algemeen net 'n ball gehad. Melbourne het vir my SOVEEL om te doen en sien :lol: dat ek voel ek sal nooit orals uitkom nie :lol: Gotta LOVE Melbourne! ;) ...magical plek!

Van my favourites sluit in Chapel Street in South Yarra...beautiful winkeltjies en kafeetjies..lekker om daar te browse en stroll en te people-watch. Brunswick het my weer laat dink aan Melville in Jhb...artsy craftsy...baie interessant. ...Lygon Street is mos Melbourne se Little Italy...ooh, ek RUIK die café mocha! :D

O, daar's net TE VEEL om te doen en te veel om te noem. (Ry miskien ook bietjie uit met trein/kar Dandenong Ranges toe...net buite Melbourne...ek hoor dis spectacular!)

Het jy al na al die museums gaan kyk....die Melbourne Art Museum was 'n belewenis vir my! Of vat 'n boek en gaan sit op een van die beautiful bankies (met 'n lekker cappuccino in die hand) in Carlton Gardens en lees indien die weer dit toelaat...uitsig op die Royal Exhibition Centre!

Op watter visa is jy in Oz? ...Sal graag wil hoor!

Geniet Melbourne intussen!

Groete uit Pretoria!

Liza :D

Edited by kangaroo
Link to comment
Share on other sites

Halo Miemie en welkom op die forum.Ons is van Gordensbaai en is al 5maande in Perth.Hier moet jy nie skaam wees om te vra nie jy sal sien hoe help almal jou waar hul kan.Sterkte Ursula

Edited by Allie&Urs
Link to comment
Share on other sites

Hi Miemie

We live in Melbourne, north of the airport. If you wish to make contact, we will be happy to introduce you to other SA's.

Call me on 0403 011 855

Mara

Link to comment
Share on other sites

Hallo Miemie,

Welkom hier in Melbourne. Ek hoop jy settle gou en en geniet dit so BAIE soos ons. :thumbdown:

Ek het vir jou n PM ook gestuur. Kontak ons gerus. Dit sal lekker wees om jou te ontmoet.

Groete

VP

Hallo Miemie,

Welkom hier in Melbourne. Ek hoop jy settle gou en en geniet dit so BAIE soos ons. :ilikeit:

Ek het vir jou n PM ook gestuur. Kontak ons gerus. Dit sal lekker wees om jou te ontmoet.

Groete

VP

Link to comment
Share on other sites

Halo

my naam is Miemie en ek is 28 en van Somerset-Wes. Ek het so 3 weke terug in Melbourne aangekom en is voorlopig vir 3 maande hier. ek is 'n biokinetikus van beroep, maaar my visa laat my nie tans toe om te werk nie. so ek is so ietwat aan die verveelt kant.

ek bly op die oomblik in Briar Hill. wat op aarde maak 'n mens met jouself hier bedags?

groete

miemie

hi Miemie

Try the Thats Melbourne website.

The suggestin of just catching a tram and see where it takes you is an excellent idea

Why dont you stop off at Federation Square - there is an information centre which will be able to give you heaps of ideas

Another great website is Visit Melbourne.

Then there is the Melbourne Aquarium, Three Great Zoos - Melbourne, Healesville, Werribee OPen Range, go catcha Footy Game, or go do some Shopping or take a Melbourne Shopping Tour, take a drive to Phillip Island or take a drive down Mornington Peninsula and catch a ferry from Sorrento to Queenscliff and stop in at Geelong or take a trip down the Great Ocean Road or visit the Oyway Fly - awesome

Heaps to see and do and keep you busy - in SUmmer there are also teh beaches, but now going into winter a good time to try something new like skiing

rgds

matman

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...