Marissa Posted April 3, 2007 Report Share Posted April 3, 2007 Hi AlmalEk het onlangs geregistreer op die Forum. Ons gesin bestaan uit Francois (33), Marissa (31, ek), Bianca (4) en nog enetjie oppad (einde Junie). Ons is van plan om te verhuis, so gou moontlik na ek van kraamverlof af terug is by die werk - hopelik vroeg 2008. Francois is 'n Tegnikus/Elektrisien by Telkom. Ek is 'n IT Consultant by Oracle - en ons hoop om deur my werk 'n oorplasing te kry na een van Oracle se Australie kantore. Ons het dus nog nie 'n spesifieke destination in Australie nie, en sal vir eers gaan waar ek 'n pos kan kry. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
kangaroo Posted April 3, 2007 Report Share Posted April 3, 2007 Welkom Marissa! Ek hoop jy kry sommer blitsig 'n oorplasing Oz toe en dat die proses so glad verloop as moontlik! Jy en jou man behoort glad nie te sukkel om poste in Oz te kry nie.Sterkte intussen met die proses - jy is verseker op die regte plek vir raad en inligting! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Ajay Posted April 3, 2007 Report Share Posted April 3, 2007 Welcome guys - hope you find lots of information and support here. Post as many questions as you like and also remember to post any useful information or tips that you discover along the way!See you aroundAjay Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.