Jump to content

Great Ocean Road


Riekie

Recommended Posts

Net 'n paar van my Great Ocean Rd fotos - ek het Gigs vol foto's geneem en wens ek kon almal deel - dit is net te asemrowend, ongelooflik mooi om te beskryf! Beslis 'n "MUST SEE" in Aus!! :lol: As jy net EEN Road Trip kan doen, is dit die een.....

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie, thank you for sharing these awesome pictures.

Have a look at this link to plan a trip.

Edited by JJV
Link to comment
Share on other sites

Jislaaik. Dit is baie nice.

Die plek lyk ongelooflik. Waar is die "Great Ocean Road"?

Ek raak sommer groen van jaloesie :-)

Link to comment
Share on other sites

hI Riekie.

WHOW !!!!! Dit is asemrowend mooi!!!!! Nog is SA en het geen idee waar dit is nie. Beslis 'n plek om te besoek as ons in Aus is.

Dankie vir die foto's.

Groete

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Die Great Ocean Road is in Vic - Wes van Melbourne, al langs die kus af vir ongeveer 100km. (Die groen strepie op die kaart. Melbourne is die groot geel area heel regs op die kaart). Dit is die mooiste 100km wat ek nog gery het, en ook die langste wat ek nog ooit aan net 100km gery het : 10 ure!! B):)

great_ocean_road_map_2.jpg

Link to comment
Share on other sites

Hi Riekie, dankie. Nou is ons eers verlig oor ons keuse van Melbourne. Lekker naby!! B) Sê my, hoekom is daar so min mense op die strand? Is dit maar meestal koue water daar soos Blouberg of kan mens nie eintlik by die strand uitkom nie? Thanks, :)

Link to comment
Share on other sites

snaaks al die fotos wat ek ook vir mense in sa stuur vra my ook altyd waar is al die mense .Australia is 8x die size van suid afrika en hier bly maar 20 miljoen mense .Hier is kilometers en kilomers land en strand waar niemand bly nie.Baie van die land en strande is natuur resevate.

Moenie dink melbourne is koud nie dit word daar ook maklik 40 grade !! die plek wat die naaste aan die kaap is , is die suid-westelike deel van Australia.

sorry as ek nou hier in chip

groete ,christelle

Edited by christelle
Link to comment
Share on other sites

Christelle is 100% reg. Daar is wel toegang tot van die strande, en mense sal bv daar 'n piekniek gaan hou, bietjie swem ens - maar jy sal nooit die "Durban effek" daar kry nie :ilikeit: Dit is wat dit so mooi en ongerep hou en bewaar vir die volgende geslagte. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Ons gaan op ons LSD in mei en sou aanvanklik net sydney en brisbane besoek het. Ons het egter so 'n week terug besluit om melbourne ook te besoek. ons beplan juis om hierdie scenic drive te neem. Kan iemand my dalk inlig: My man is surf-mal en is baie opgewonde oor die surfmoontlikhede op ons vakansie. Gaan hy n wetsuit nodig he as ons by melbourne is as hy wil surf? Ek het gedink hy moet maar een koop want anders mis hy dalk 'n geleentheid. Die goed is net so duur!

BG

Link to comment
Share on other sites

Ek weet nou nie van die wetsuit nie, maar aangesien hy 'n "surfer" is, moet hy nie Bells Beach misloop nie - dit is net Wes van Melbourne, naby Torquay en 'n wêreldbekende "surfers beach" met 'n baie interessante geskiedenis! :angry:

Jy kan hier so bietjie meer daaroor lees:

http://walkabout.com.au/locations/VICBellsBeach.shtml

Link to comment
Share on other sites

Tell your hubbie to look at "Point Break" with Keanu Reeves and Patrick Swayze.

The last scenes of the film feature Bell's Beach in Victoria where Keanu Reeves (F.B.I.) finally catches up with Patrick Swayze as he goes for the ultimate "high" in surfing.

You have to get the right off-shore winds to create the waves like those in the film, but they are not for the faint-hearted.

Look at them for yourself!

Interestingly, the Australian policeman taking Keanu Reeves to the beach to get the fugitive (Patrick Swayze) has a Rhodesian / South African accent . . . . . at least to Australian ears (not that the Yanks would tell! :angry: )

Link to comment
Share on other sites

How long (timewise) does it take to drive from Adelaide to Melbourne, and would the Great Ocean Road be part of the route ?

Regards,

Scott

Link to comment
Share on other sites

It takes about 9 hours when you are in a hurry and take the quickest roads.

The Great Ocean Road is truely beautiful and I suggest driving it in 2 days minimum if you are sightseeing. The Lymestone coast is also beautiful tho a little dry at the moment. If you are looking for budget accommodation I suggest you look towards the inland towns. There are some lovely little towns worth seeing like Lavers Hill, Beech Forest, Maits Rest (not a town), Terang, Camperdown, Koroit, Port Fairy, Mt Gambier, Millicent, Robe etc

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...