Jump to content

Dawie: & Jacky & Michael


Dawie
 Share

Recommended Posts

Hi almal. Ons het 2 Desember hier geland na maande se papierwerk en dokters. Sover het ek geen klagtes nie en aan die einde was al die moeite dit regtig werd. Aan almal wat beplan om te kom, glo my dis heerlik hier.

Die winter begin nou sy kop hier uitsteek in Perth en smaak my dit gaan 'n regte hoëveld winter wees gemix met Kaapse weer want hiier reen dit ok nog in die winter. Somers is uitsonderlik warm, ons het 'n hele paar dae in Januarie en nog meer in Februarie gehad van 40 +

Gelukkig het ons friende hier wat so sewe maande voor ons oorgekom het en ons baie gehelp het om te settle. As dit nie vir hulle was nie het ons seker nou nog gesukkel.

Nou ja, dis dan ons. Sal weer post

Link to comment
Share on other sites

Welkom Dawie!

Lyk my Perth se SA bevolking groei by die dag!

Link to comment
Share on other sites

Welkom

Please excuse me for replying in English my written Afrikaans makes no sense.

We arrived in Perth in November and are also very happy here.

I am looking forward to my first winter in Perth... I love rain.

Have you managed to find work easily?

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Ons hoop ook om een vd dae daar te wees! :lol:

Bly dit het goed uitgewerk vir julle :ilikeit:

Bianca

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...