Jump to content

Lemoene


OnYellowBrickRd

Recommended Posts

Koos en sy pel het 'n sak vol lemoene by die bure gesteel. Hulle hardloop na die naaste begraafplaas om die lemoene te verdeel. Toe hulle by die hekke inhardloop, val 2 lemoene uit die sak en word net daar gelos.

'n Dronkie oppad terug van die kroeg loop daar verby en hoor toe - "Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou". Hy skrik hom sommer dadelik nugter en hardloop na die Dominee toe."Dominee, Dominee, kom saam my asseblief, kom hoor hoe deel God en satan lyke tussen hulle in die begraafplaas". Hulle hardloop na die begraafplaas en die stemme gaan voort! "Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou!".

Skielik se die een stem - " Nou wat van die twee by die hek?". Dominee het die vinnigste gehardloop!

  • Like 5
Link to comment
Share on other sites

LMGA. :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...