RichtB Posted March 12, 2013 Report Share Posted March 12, 2013 Oom Boet en sy vrou staan by sy moeilike en kwaai skoonma se graf na die begrafnis. In die verte sien hulle donderwolke en weerlig slaan orals. Die oom draai na sy vrou en sê “ek dink mammie het veilig daar aangekom.”‘n Bus vol ANC ondersteuners slaan om net duskant oom Boet se plaas. Toe die polisie enambulans uiteindelik opdaag, het oom Boet al almal begrawe. Die polisie vra oom Boet, “was almal dood?” Oom Boet sê “ag ‘n paar van hulle het gestry hulle is nie, maar jy weet mos hoe lieg diebliksems!” Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.