Jump to content

Hervey Bay, QLD


OnYellowBrickRd

Recommended Posts

Thank you for everybody's input.

Just an update: Our main motivation for this move is our little girl :wub: , so we obviously want to do what is best for her. Friends of ours advised us to keep an eye on school ratings when choosing a school for her and, unfortunately, the state schools in Hervey Bay don't rate too well.

We are now looking at the Sunshine Coast and Maroochydore State School looks very nice :grads: .

Neither of us have work yet and, as I am an English teacher, the Sunshine Coast has more job opportunities too.

Keep those opinions coming. The schools start within 2 weeks of us landing in Brisbane, so there is not much time to shop around. I'm now starting to worry :unsure:

Link to comment
Share on other sites

De Kat


Ek is vreeslik bly jul is gelukkig daar. Dit het nie vir ons gewerk nie en soos almal weet posts oor enige topic is gewoonlik gedeeltelik subjektief.


Ja, Hervey Bay kan vir sommige mense die ultimate destination wees en wie weet, dit kan dalk ook vir OYBR en HEOJ so wees, maar ons het al baie getravel op die ooskus van Aus (was nog net nie in NT, WA of Tas nie, sal baie graag nog wil gaan) en vir my PERSOONLIK is dit regtig nie die heel mooiste en niceste plek nie, maar almal se smaak verskil en is geregtig op hul opinies en gevoelens.. Great as dit so vir jul is! Point Vernon is wel een van die mooier suburbs. As HB vir ons uitgewerk het, sou ons daar ‘n huis wou koop. Ek kan heeltamal verstaan dat jul die dorp in ‘n ander lig sien. Jul situasie is heeltemal anders as ons s’n.


Meer noord in QLD is vir my pragtig, en ek is baie mal oor Northern NSW (Coffs Harbour en Port Macquarie is stunning, het amper na daardie rigting getrek op ‘n tyd).


Omdat Johan by daardie ‘interessante’ skool was, het hul na aan die polisie gewerk omdat heelwat van die skool se kinders en hul gesinne betrokke was by insidente. Dit was nie net die koerantjies wat ons gelees het nie.


Ek het van die begin af geweet dat OYBR en HEOJ nie noodwendig na Cairns sal kom nie want hul het al in vorige posts gepraat van die hitte. Ek het al die plekke genoem, nie net ter wille van hulle nie, maar ander mense wat ook belangstel.

Kyk, baie van die ‘probleme’ in HB is ook teenwoordig in Cairns veral die jeug (en dis die geval by baie ander plekke ook), maar omdat Cairns heelwat groter is, bly die meeste kom ons sê ‘probleem mense’ in die suide van Cairns waar die goedkoper behuising is. Meeste van die ex SAners bly in die noorde… So, gewoonlik is die meeste insidente nie waar ons huidiglik bly nie.

Daar is werklik nie baie werk in HB nie (ook nie in Cairns). Veral onderwysposte en beroepe soos IT wat ek dink HEOJ doen. Maar ja, dit is by baie van die klein dorpies die geval.


Ek het in die ander posts oor hierdie topic al genoem dat elkeen ervaar plekke anders. Honderde mense het vir ons ‘gewaarsku’ oor Canberra wat net vol politicians is, maar dit is ver van die waarheid af. Dit was wel die koue wat ons laat trek het, maar ek sal nooit spyt wees ek was daar nie. Ook genoem dat mense gewoonlik nie vir altyd by die eerste plek waar mens land, gaan bly nie. Dit is wat so great van Aus is, daar is soveel plekke om te explore.


OYBR en HEOJ, baie sterkte met al die besluite, sterkte ook met die werksoekery. Soms land mens by die dorp/stad waar mens werk kry.

De Kat, ek is regtig bly jul is gelukkig daar en mag jul droom bewaarheid word om daar af te tree.

Groete

Aneldari



Link to comment
Share on other sites

Ek vra nederig om verskoning dat ek my dorp verdedig het, en mense laat voel het ek is aanvallend (??) en beledigend (??). Ek weet nie watter van my woorde het die seer tone veroorsaak nie, maar ek is sorry, okay? As julle nou wonder, ek is dit per inbox ingelig, maar gedog aangesien ek in die openbaar gesondig het, sal ek maar in die openbaar kom om verskoning vra.

YBR, just watch out. Friends of mine just pulled their kids after a week out of a PRIVATE school in Noosa, to place them in a public school due to violence on the school ground. Don't just look at school ratings. You will love Sunshine Coast, it is beautiful. And you are right to do homework. Be positive, you will get the place you need to be. And if not, then you move. Simple as that.

Nou loop ek maar weer. Onthou net hierdie deel van julle forum is publiek, ek het hierdie thread in my inbox gekry deur Google opgetel, en hoef nie eens aangelog het om te kan lees nie, net om te kan post. En Google Translate doen 'n goeie vertaling. So almal wat die google email funksie gebruik, kan lekker lees hoe SAners Australia, die land wat hulle in gekies het om te kom bly, beskryf aan ander.

Link to comment
Share on other sites

Hi almal


Ek wil net weer beklemtoon dat elke persoon/gesin die emigrasie proses (insluitend waar om te bly), anders ervaar.

Ja, Hbay het nie vir ons gewerk nie, maar vir ander het en sal dit. So is dit met elke plek.


Ek is aan die een kant dankbaar dat ons hier aangekom het op 'n tydelike visa; ons moes na 'n spesifieke plek gaan. Dit het ons die tyd gegee om te explore. Teen die tyd wat ons independent PR gekry het, het ons geweet waar ons graag volgende wil gaan. Ons het toe na 3 jaar weer getrek...


Anyway, ek's seker forum-lede besef dat mens nie besluite kan neem wat alleenlik gebaseer is op 1 of 2 opinies en ervarings nie.


Baie sterkte aan al die forumiete, veral die wat in die volgende paar maande, in Aus aanland, met als war voorlê. :hug:

OYBR, ek hou steeds my oë en ore oop vir werk.

Groete

A

:D

Link to comment
Share on other sites

The one thing I have learnt from reading this forum is that most Saffas are passionately in love with whichever area they find themselves is. And frankly, :ilikeit:! This way I know that wherever we end up, it'll most probably be better than where we are!

@dekat. Thank you for sharing your experiences. As I absolutely LOVE whales, I will definitely visit Hervey Bay at some stage! You mentioned that you don't have kids in school. It's for this reason that I'm taking Aneldari's advice on this matter. Firstly, we're making this move to secure a better future for our little girl who will be starting school. Secondly I will be expected to teach teenagers like the one mentioned, and frankly, the thought of teaching in Australia is already daunting! I realise that this might be an isolated case, but I would prefer to avoid incidences like this one.

That said, I wish you many more happy years in Hervey Bay and I'm glad you love your home. You have every right to defend it and there's no need to apologise!

Link to comment
Share on other sites

You might not be aware but most people are entitled to long service leave after a period of continuous full time employment with an employer, usually somewhere between 7 and 10 years, in my hubby's case it is 8 years and he is half way there, so in 4 years he will be able to take about 6 months off, fully paid to travel or do what we wish.

After 9 years @ my current school I will get R400. They also don't have a farewell, as I have not worked there for 10 years or more. Seriously cannot WAIT to be appreciated!!!

Link to comment
Share on other sites

Hi OYBR

I just want to put you at ease about teaching. Just remember that Johan taught at a school specifically for those kind of students in HBay and it was an extreme incident.

In the 6 years that we have been in Aus, Johan and I have taught many students that are wonderful and very bright! We enjoyed teaching most of the kids. :grads:

I can understand that it feels daunting to you but please believe me that many students make is so worthwhile. :ilikeit:

Personally I prefer teaching at private schools but I also have worked at some state schools (primary and high school) that were very good.

Have a great day and good luck with the last arrangements. :hug:

Cheers
Aneldari

Edited by Aneldari
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...