Jump to content

Wie is in Kellyville


Massyn
 Share

Recommended Posts

Dagse!

Waar kruip die Suid Afrikaners in Kellyville weg? Ou George by Coles se vir my dat daar baie van ons ouens daar by sy til deur kom, so nou wonder ek, kruip julle vir ons weg?

Laat weet gerus waar julle is. Ons sal julle graag wil ontmoet.

Groetnis!

Phil

Link to comment
Share on other sites

Ek "hoor" ook net altyd van al die baie Suid Afrikaners...... he-he! :wacko::huh:

Op daai noot: ek stap eendag deur Target opsoek na iets toe ek twee tantes hoor gesels in Afrikaans. "Nou WAT koop mens vir hulle dink jy? Vandag se jongmense drink mos nie meer soos ordentlike mense koffie uit 'n koppie en piering nie! Jong, jy moenie vir my tee in 'n beker gee nie, ek kom iets oor!....."

Ek het maar net so by myself geglimlag en die tantes spasie gegee om hulle koop te koop. Ek neem aan hulle was opsoek na 'n trougeskenk vir iemand en dat hulle dalk hier was uit RSA vir die troue.

En so gebeur dit kort-kort dat ek iemand hoor Afrikaans praat, maar ek het net nie altyd die vrymoedigheid om iemand sommer tromp-op te loop en te sê: "Haai jy! Ek is ook van Suid Afrika" nie. Ek is baie "grootbek" op die forum, maar eintlik is ek maar skaam as dit by vreemdelinge kom...... :ph34r:

Ek hoop jy vind al jou RSA-ners in Kellyville - solank jy MY ook net nooi vir die paartie....!! :ilikeit: (En sorg dat daar ordentlike Afrikaanse musiek is.... :D )

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

There are quite a number of us in Kellyville. Both English and Afrikaans - some just a "deurmekaar" mixture of both!

We'll have to arrange a gathering of sorts - a lekker south african braai.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...