Jump to content

Rockingham, Perth


Guest wilna

Recommended Posts

Guest wilna

Hi Almal

'n Vriendin van my trek Perth toe en vra inligting oor Rockingham, suid van Perth. Watter woongebiede en skole word aanbeveel. Sou dit goed wees om hier te huur en later huis te koop. Ontwikkel die woonbuurte ens. Enige info sal waardeer word.

Groete :blink:

Wilna

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...
Hi Almal

'n Vriendin van my trek Perth toe en vra inligting oor Rockingham, suid van Perth. Watter woongebiede en skole word aanbeveel. Sou dit goed wees om hier te huur en later huis te koop. Ontwikkel die woonbuurte ens. Enige info sal waardeer word.

Groete :ilikeit:

Wilna

Hi Wilna

Ons het 3 weke gelede hier aan gekom en is nog besig om ons voete te vind.

Rockingham is regtig stunning. Dis baie still en rustig, ontrent 45 Min se ry van Perth af maar daar is 'n nuwe trein roete wat veronderstel is om oop te maak in Julie, dit sal omtrent 20min vat om in Perth uit te kom op die roete.

Ons het in Waikiki gebly toe ons net hier aan gekom het en trek nou Rockhingham beach toe, Coolingup, Port kenedy en Safety bay is ook baie goeie areas.

Jammer daar is nie so baie inligting nie ons werk dit ook maar uit soos ons aan gaan.

Groete

Melissa

Link to comment
Share on other sites

Hi Wilna

Goed om te hoor daar is nog ZA in Rockinham, ons is al 4 maande hier en geniet dit baie, ons is in Bertram 'n nuwe buurt en dit gaan nog baie uitbrei. Die trei hardloop agter en gaan glo eers Desember oop maak vir publiek, die rut met 'n kar gaan jou so 35 min vat so bly langs die see en ry stad toe dis om die draai.

Hoe oud is die kinders, privaat skool of goverment skool?

Ek sal nie se rockinham is die best en die mooiste nie daar is seker plekke wat mooier is maar as jy eers hier is sal jy sien alles is die selfde.

Huur is op die oomblik die beste opsie tot julle uitgevind het wie werk waar en of julle hier wil bly.

Laat weet my as daar nog iets is wat jy wil weet ek sal help waar ek kan.

Cheers

Daniel

Link to comment
Share on other sites

Guest wilna

Hi Julle

Dankie vir die inligting, my vriendin het intussen uitgevind hulle sal in Perth self bly nie Rockingham nie. Hulle 457 visas is goedgekeur en hulle sal seker binne die volgende twee weke vlieg. Ek moet se, ek wens ek was hulle (so bietjie jaloers ;) ). Ons soek op die oomblik nog werk. :)

Groete Wilna

Edited by wilna
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...