Jump to content

J Joubert & Mirna: Nuwe lid


J Joubert

Recommended Posts

Gday! My naam is Johan en het voorheen in Pretoria gewoon(1974-2006). Baie bevooreg om nou hier op die Gold Coast te kan bly! Werk saam met Heather as "Mortgage Broker" - Verbande vir eiendomme -residensieel of kommersieel . Ek en Heather sal graag wil help waar ons kan. Vir die wat nog twyfel oor of hul die stap moet neem om Oz toe tekom- die antwoord is -wanneer!Hierdie was seker die beste besluit wat ek en my vrou gemaak het vir n beter lewe en toekoms vir ons en die kinders. Hartlike Gold Coast groete-CYA .

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan ! Well Done. Wens ons was al julle. Wag nog vir die visum om deur te kom - 136 gelodge September 2006. Nog nie eers 'n CO. nie.

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan

Welkom by die forum. Ek gaan beslis van jou hulp gebruik maak. Heather het al baie inligting vir ons gegee.

Ons het ons aansoek ingedien vir PR 136 Sept 06 en wag nog. Ons plan is Brisbane / gold Coast. Gaan nog baie raad nodig hê.

Een kind op laerskool. En 2 ander groot kinders. Onderwys en Haarkapster. My man is in die Aircon bedryf en ons sien baie uit na die groot trek. Dit is net tyd sal leer. :rolleyes:

Ek wil graag gaan kyk op die net na eiendom in GC om te huur. Enige site adresse vir my?

O ja ons is ook van Pretoria. Hoe pas die Pretorianers daar aan met die weer. Volgens wat ek hoor is die weer baie soos Durban s'n.

Groete

Sheila2Oz

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan ! Well Done. Wens ons was al julle. Wag nog vir die visum om deur te kom - 136 gelodge September 2006. Nog nie eers 'n CO. nie.

Hi Mandy

My ma het altyd vir my gesê "die doel van jou wag, sal jou lyding versag" ... dit het my altyd vies gemaak maar sy was reg! Moenie moed verloor nie, een van die dae is julle hier. Stuur gerus 'n blanko email - ja selfs sonder 'n onderwerp na aspc.processing@immi.gov.au en hulle stuur vir jou automatiese antwoord waarin jy kan sien hoe jou aansoek vorder. (So het ons ons dogter se aansoek geloots bv op 7 Aug 2006 en sowat drie weke gelede die briefie gekry van haar CO af) Dit wil net vir my sê dat julle binnekort 'n CO sal hê.

groete

Mirna

:blink:

Link to comment
Share on other sites

- jammer Mandy ek moes miskien net bygesê het dat ek Johan se vrou is. :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan en Mirna

Wonderlik dat julle hier aangesluit het.As n mede- Gold Coaster is dit altyd so lekker om nog mense te kry wat kan bydrae. Ons tuiste word al hoe meer populer, en hoe meer Gold Coasters ons kan kry om hulle ondervinding te deel hoe beter! :ilikeit::D

Dankie!

Link to comment
Share on other sites

Hi Johan

Welkom by die forum. Ek gaan beslis van jou hulp gebruik maak. Heather het al baie inligting vir ons gegee.

Ons het ons aansoek ingedien vir PR 136 Sept 06 en wag nog. Ons plan is Brisbane / gold Coast. Gaan nog baie raad nodig hê.

Een kind op laerskool. En 2 ander groot kinders. Onderwys en Haarkapster. My man is in die Aircon bedryf en ons sien baie uit na die groot trek. Dit is net tyd sal leer. :ilikeit:

Ek wil graag gaan kyk op die net na eiendom in GC om te huur. Enige site adresse vir my?

O ja ons is ook van Pretoria. Hoe pas die Pretorianers daar aan met die weer. Volgens wat ek hoor is die weer baie soos Durban s'n.

Groete

Sheila2Oz

Hi Sheila2Oz!

Sien my antwoord vir Mandy hoe jy jul aansoek kan opvolg deur blanko epos te stuur aan

aspc.processing@immi.gov.au. Ondserwysers en Haarkapsters is op die Skilled Shortage List en hulle behoort nie 'n probleem te hê nie. Hier is vir jou 'n paar webtuistes:

vir jou laerskool kind www.college.kings.net.au (Privaat Christen skool - ons het gehoor 'n SAners is die skoolhoof) vir eiendomme www.realestate.com.au - kyk dan na areas soos Robina, Varsity Lakes, Merrimac, Carrara, Mudgereeba, Parkwood, Arundel, Pacific Pines en Upper Coomera om net 'n paar te noem - kan ek vir jou 'n kaart van Gold Coast pos dan weet jy ten minste watter areas val in Gold Coast? Stuur net jou posadres. :whome:

Gold Coast is maar baie soos Pretoria en julle sal dit baie geniet.

Laat weet asb as daar nog iets is waarmee ons kan help! :o

groete

Mirna

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...