Lynnie Posted January 15, 2013 Report Share Posted January 15, 2013 (edited) Twee 90 jarige manne, Jan en Koos, is al vriende vir baie jare.Toe is Jan eendag op sy doodsbed en Koos is elke dag by hom. Koos se toe vir Jan: "Ons kyk en speel al rugby ons hele lewe lank en dis nog altyd ons gunsteling tyds verdryf. As jy daar bo kom moet jy ˜n manier kry om my te laat weet of daar rugby is".˜n Kort rukkie daarna is Jan toe dood. Vir ˜n paar dae lank treur ou Koos oor Jan tot eendag toe Jan by hom kom. Jan se toe: "Koos ek het goeie en slegte nuus. Die goeie nuus is hier is rugby in die hemel. Ons is almal weer jonk en al ons ou rugby pelle is hier. Ons het ligas en ons speel elke Saterdag ˜n game!".Koos vra toe vir Jan: "Nou maar wat kan moontlik dan die slegte nuus wees?"Jan kyk hom so en se: "Jy moet strek want jy's in die span vir Saterdag!" Edited January 16, 2013 by Lynnie 2 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
HadEnoughofJuju Posted January 16, 2013 Report Share Posted January 16, 2013 LOL, Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.