Jump to content

Geelrys


Lynnie

Recommended Posts

Hallo!!

Kan iemand my asb help met 'n lekker resep om geelrys te maak? Ek het hordes op die internet gekry, maar weet nie watter een om te gebruik nie :whome:

Baie dankie :ilikeit: :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Wat van die goeie ou Kook en Geniet? Se as jy nie een het nie, dan stuur ek die resep vir jou!

Link to comment
Share on other sites

Die maklikste is 1 Teelepel Spice for Rice by 1 koppie rys terwyl dit kook (geen ander sout). My Ma het altyd 'n bietjie borrie by die rys gekook en dan 'n paar rosyne (na smaak) deurgeroer wanneer dit gaar was. Die hitte laat die rosyne "uitpof". Baie mense hou nie van rosyne in die kos nie, so dis opsioneel.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...