Langes Posted March 12, 2007 Report Share Posted March 12, 2007 Hi, Ek en my vrou is ook besig om te imigreer. Ons gaan in april vir ons IELTS toetse en wag nog net om te hoor vir Medies en PCC. As ons so kyk, behoort ons so Julie te vlieg. Dit sou great wees as ons al more kon gaan. Ons bly in Bloem en Melbourne lyk na die voorloper met Perth kort op haar hakke. Ons gaan met 'n General skilled Migration Visa oor. Ons het gedink aan Brisbane, te warm. Sydney, te groot. Adeleide, te klein. Ons lees al lankal die topics op die forum en geniet dit baie. Ook 'n paar tips gekry, dankie. Sal maar nader aan vlieg tyd ernstige vrae begin vra. Thanks, Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Johan Swanepoel Posted March 12, 2007 Report Share Posted March 12, 2007 Baie welkom.Bly om te hoor julle aansoek verloop so mooi en dat julle die forum nuttig vind.Sterkte verder en hou ons op hoogteGroeteJohan Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Anine Posted March 15, 2007 Report Share Posted March 15, 2007 Hallo julleBaie welkom by die forum!Ag - toe ek sien julle is van Bloemfontein toe verlang ek sommer na my familie daar. Dit klink presies soos my en my man se situasie.Ons wil ook Melbourne toe gaan. Het eers Brisbane sterk oorweeg maar die humiditeit en hitte gaan my ondergang wees.Ons skryf nou die 31 Maart ons engelse toetse. Is bietjie gestres maar ek glo dit sal ok wees.Het ook ons application gelodge en nou sit ons en wag...Ons beplan om eers begin 2008 oor te gaan.In elk geval - baie sterkte met al julle planne! Hoop alles werk goed uit.GroeteAnine Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Johan Swanepoel Posted March 15, 2007 Report Share Posted March 15, 2007 Welkom op die forum.Sterkte met die Ingels en so aan. Hoop alles verloop vlot. Gelukkig gaan die tyd vinnig verby. Net party dae voel dit nie so nie.GroeteJohan Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.