Jump to content

Ons is ook oppad ...


Recommended Posts

Uiteindelik is al ons visums goedgekeur, en die paspoorte is ook terug by die huis. So ver lyk dit dat ons middel April gaan vlieg, so ... ONS IS OPPAD!!!! :)

Link to comment
Share on other sites

Geluk Hanlie laat weet asb vir watter visas het julle aansoek gedoen en wanneer ?? gee ons jou time line asb. Ons wag nog geduldig in die tou. 136PR Visa in September 2006 gelodge

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk. Dit is vreeslik opwindend.

Hoop julle geniet die baie.

Waar gaan julle heen daar?

Link to comment
Share on other sites

Hi Hanlie ek is so bly vir julle EN HOOP JUL GAAN BAIE GELUKIG hier wees in Perth.Sterkte met al jul reelings verder.Ursula

Link to comment
Share on other sites

Hi Hanlie, ek het al gewonder hoe dit gaan met jou jong

Baie sterkte vir die pak & al die ander dinge!! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hallo Hanli

My naam is ook Hanlie en ek het groot geword op Ellisras vanaf 1979 tot 1984. PM as jy dink ons ken mekaar want ek ken 'n Hanli wat een van 'n tweeling is van Ellisras.

Ons visums is Maandag goedgekeur, ons gaan op 'n 457 visa. Die aansoek is die 18de Febr ontvang by Dimia en met die medies en al die 12de goedgekeur. Ek kan nie glo dis so vinnig nie. Ons beplan ook om tussen die 9de en die 15de te vlieg na Perth. :(:ilikeit::ilikeit:

Dit sal lekker wees as daar 'n "get together" gereel kan word vir almal veral vir die nuwe mense.

O ja Hanli weet jy al waar julle gaan bly?

Hierdie forum is fantasties!!! Ons het soveel raad gekry en alles baie maklik gemaak.

Ons is baie opgewonde en kan nie wag nie!!!!

Groete Hanlie.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...