Lavender Posted September 3, 2012 Report Share Posted September 3, 2012 As iemand dalk op soek is na 'n Afrikaanse Kerk by die Gold Coast wil ons julle graag uitnooi om ons eredienste by te woon. Elke Sondag 09:00, 67 Warrener Street, Nerang (Exit 71, Pacific Motorway. Die Nerangstasie is feitlik by die kerk. Kom drink 'n koppie tee na die diens en gesels lekker met almal. 1 Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.