Jump to content

Afval in Australia


Mareeki

Recommended Posts

Ek het net gewonder of iemand dalk weet waar mens skaappens, pootjies en al die lekker dinge kan koop vir afval. Ek weet dat mens die beespens kry, maar dit is nie dieselfde nie.

Enige hulp sal waardeer word.

Link to comment
Share on other sites

Hi Mareeki,

Ek bestel myne maar by n' Slaghuis nie so ver van my af nie (Ek is in WA) ek moet hulle net so week of twee kennis gee dan kry hulle dit vir my in.

Ek bestel sommer ook Netvet en maak my eie skilpaadjies ens.

Het Hoeka laas naweek Lam niertjies op die Braai gesit.

Dit het my n' ruk gevat on die regte goed te kry want ek ken nie die Aussie name vir die regte vette en so nie maar hulle was baie behulpsaam.

Ek glo jy sal n' goeie Slaghuis in Brissie kry iewers!

Sterkte!

Link to comment
Share on other sites

"Lace Fat" apparently!

Groete!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...