Jump to content

Nieuwoudts: splinternuut


Nieuwoudts

Recommended Posts

My man, Eugene en ek, Pauline het nou besluit om die groot stap te neem. Die hele proses is effens senutergend, maar ek glo dat ons ook eendag Perth (hopelik) ons tuiste sal maak. :blush:

Kan iemand dalk vir my se of dit beter is om deur n agent te werk of om dit self te doen en wat die kostes is as jy deur n agent werk? N ander vraag, is dit voldoende om n afskrif van jou geboorte sertifkaat te laat sertifiseer, of wat is die "abridged birth certificate"? Dit klink seker heel dom, maar ek het nog nooit van so iets gehoor nie.

Nog net een vragie, (vir nou) hoe lank neem die hele proses, ons dink om met die 136 visa oor te gaan?

Baie dankie vir die hulp asook die toekomstige hulp!

Die Nieuwoudts :hug:

Link to comment
Share on other sites

Hi Nieuwoudt Gesin ! die 136 Aansoek vat baie lank. Ons het deur 'n agent gewerk en daar is baie gemengde gevoelens daaroor. Dit kos ± R30 000,00 deur 'n agent dit sluit in die dokumente wat ons van Afrikaas na Engels moes vertaal. Al my man se papiere is in Afrikaans. Ons het Maart 2006 gegaan vir die onderhoud by die agent. Ons het die TRA gekry (bevestig my man se ambag van die Aus regering) en in September 2006 is ons hoofaansoek gelodge. Februarie 2007 het ons Engelse toetse afgelê dit was 'n ekstra R1600 per persoon en nou wag ons vir die visum. het vrydag weer met die agent gepraat. Hulle kry nou terug voer vir mediese en police clearance vir aansoek wat hulle in August 2006 gelodge het. Daar is baie baie papier werk. Doen maar navraag by verskillende agent en kry verwysings. Dit is 'n frustrerende pad want jy wag en wag !!! Sterkte daar.

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

Welcome guys!

Just a tip, you can save yourselves a lot of time using the 'Search Keywords' function on the first page of the forum. That way you can search for topics that interest you containing keywords like 'salary' or 'flies' or 'cars', for example. :holy:

Good luck!

Bronwyn

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir die terugvoering, nooit gedink dit gebeur so vinnig nie, was omtrent nou verras! Mandyl, die R30000.00 sluit dit al enige van die visa fooie in of is dit uitsluitlik net die agentskap se fooie? Kan jy vir my se as my man aansoek doen vir die visum, moet ek ook die engelse toetse afle, en wanneer doen n persoon dit. Ons wil graag soveel moontlik klaar gedoen he, nog voor hulle daarvoor vra, sodat ons kan tyd bespaar.

Link to comment
Share on other sites

Hi Nieuwoudts! :holy:

Oor agente, gaan kyk gerus na hierdie thread: Migration agents…is it worth the money? Die +- R30 000 sluit geen visa kostes in nie - sover ek weet, is dit slegs vir die agente se diens.

Julle moet almal (hele familie) unabridged birth certificates kry - indien julle dit nog nie het nie, doen aansoek so gou as moontlik - dit kan 'n rukkie vat! Mens stuur gesertifiseerde kopieë met jou aansoek - jy moet self die originals hou, tensy DIAC (Department of Immigration and Citizenship) spesifiek enige oorspronkilik dokumente aanvra.

Ek is seker indien jy self ook beplan om te werk in Oz jy self ook die IELTS (Engelse toetse) moet doen al is jou man die main applicant. Book IELTS so gou as moontlik - hulle is redelik vol. Jy doen dit ook voordat jy jou aansoek instuur.

Iets anders wat julle ook dadelik moet doen, indien nog nie, is om jou man se skills assessment te laat doen. Kyk na die aangehegde Skilled Occupation List (SOL) om te sien wie jou man (se beroep) se skills assessment authority is. Almal is heel aan die einde van die SOL alfabeties gelys.

Sover ek weet vat die 136 visa so tussen 9 maande en 1 jaar vandat jy jou aansoek ingegee/ingestuur het.

Vir meer info oor die 136 visa, gaan kyk na Skilled – Independent visa (Subclass 136) en ook na Booklet 6 (General skilled migration) Kyk na alles spesifiek van toepassing op die 136 visa.

:P

SOL.pdf

Edited by kangaroo
Link to comment
Share on other sites

Hi Nieuwoudts! :holy:

Oor agente, gaan kyk gerus na hierdie thread: Migration agents…is it worth the money? Die +- R30 000 sluit geen visa kostes in nie - sover ek weet, is dit slegs vir die agente se diens.

Julle moet almal (hele familie) unabridged birth certificates kry - indien julle dit nog nie het nie, doen aansoek so gou as moontlik - dit kan 'n rukkie vat! Mens stuur gesertifiseerde kopieë met jou aansoek - jy moet self die originals hou, tensy DIAC (Department of Immigration and Citizenship) spesifiek enige oorspronkilik dokumente aanvra.

Ek is seker indien jy self ook beplan om te werk in Oz jy self ook die IELTS (Engelse toetse) moet doen al is jou man die main applicant. Book IELTS so gou as moontlik - hulle is redelik vol. Jy doen dit ook voordat jy jou aansoek instuur.

Iets anders wat julle ook dadelik moet doen, indien nog nie, is om jou man se skills assessment te laat doen. Kyk na die aangehegde Skilled Occupation List (SOL) om te sien wie jou man (se beroep) se skills assessment authority is. Almal is heel aan die einde van die SOL alfabeties gelys.

Hi Niewoudts

I have chosen to use an agent because we have at least one complexity regarding our case so felt it safer to go that route. I'm 34 and this will be my one shot at the 138 which will allow us to live anywhere in Aus thereafter can only apply to go to a regional area - not first prize. It was the agents who enlightened me regarding my visa choices. But it's up to you, I think it depends on how strong you feel your case is with the points.

If you do decide to use agents I can highly recommend Hitchcock and Associates they are based in pretoria and have a durban office. Actually they are an oz based company. if you want their number please PM me and I shall gladly give it to you. So far, they have been extremely helpful and I have not even paid them the huge fee yet as i'm yet to choose my visa route. There are cheaper company's but I chose to go with them as they are registered with MARA (AN australian ombudsman who you can complain to if you are not happy).

They will give you an initial interview at a small fee to check out your options and then you choose whether you want them to proceed or not. Met Neil Hitchcock in our interview and it gave me such a positive feeling that we are doing the right thing - efficiency is not something we are used to here as you well know!

Anyway, welcome to the forum. i can't believe how many people are joining every week.

This forum only helps to cement your decision to leave so you have been warned!! (Jokes)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...