Charles Posted March 3, 2007 Report Share Posted March 3, 2007 Hallo daar.Ek en my vroutjie wou en kon en sou ook al oorgaan maar ons kon nou eers ons "Minds"opmaak nadat misdaat vir die hoeveelste maal ons nou in n immegrasie ry in "GE- BOOT" het.Ons sit nou weer by die eerste trappie.En ongelukkig oor 30 so daar is 5 punte "GONE" en sal ons boude moet roer want Einde volgende jaar is ons 34 en" Banggg " nog 5 punte.Ons wil op die Skilled een probeer gaan.My vrou is n akte prokereur en met ons seuntje se geboorte einde laasjaar het sy nou al amper vir n jaar nie gewerk nie en ons weet nie of dit nou onmoontlik gaan wees om op haar kwlifikasie te probeer oorgaan nie.Is dit beter om deur n agent te werk? In ons geval.Ek is n boer en sakeman(vervoer besigheid) en wonder of iemand dalkies raad het.Thanks !!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Pippa Posted March 3, 2007 Report Share Posted March 3, 2007 Beste Charles,Baie welkom op die forum ! Ek hoop al julle vrae sal hier beantwoord word. My man is ook 'n prokureur en hy word DV toegelaat as 'n "Solicitor" op 30 Maart 2007 in Sydney. Gaan kyk by Skill Assessment for Legal Professionals, The Conversion Process vir meer inligting.Groete en sterkte met die proses !Bye, Pippa! X Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.