Jump to content

Cher_Pta: Newbie!


Cher_Pta

Recommended Posts

Hi everyone just thought I would introduce myself as well. I am 28 living in Pretoria. My parter (de facto) and I are applying on the 136 skilled visa. Have received a thumbs up from ACS (australia so have submitted our application to our agent. Hopefully it will be sent off by next week, then the long wait begins!

Best wishes to everyone!

Link to comment
Share on other sites

Welcome Cher,

Wish u success with your applications. Join a list of fellow Pretorians in waiting. We are going on a employer sponsored visa and the last info we had looks like we will be departing in May. Feel free to ask away there are plenty of people here that has helped me a lot, and I am sure they will do the same for you!!

Regards,

Widget

Link to comment
Share on other sites

Hi welkom ;)

Ek hoop julle goeters gebeur sommer baie vinnig.

Ek is ook van Pretoria - wanneer gaan ons almal bietjie saam kom vir 'n koffie (of iets sterkers :blink: )

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal.

Ons is darem nou 'n klomp Pretorianers wat wil verhuis. :ilikeit: Ek hoop nie Pta gaan leeg loop nie. :o

Ons moet vir Pippa vra wanneer is daar weer 'n bymekaar kom kuier, ek het gesien sy reel die dinge, ek het ook die vorige kuier gemis. :thumbdown: Sal almal graag wil ontmoet. ;)

Lekker bly almal en welkom aan al die nuwe mense en sterkte met julle aansoeke.

Cheers vir eers

Sheila2oz

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar.

Ek en my vrou het ook besluit dis nou tyd!

Ons bly op die mooiste plaas net buite Heidelberg TVL maar dit raak nou rof hier.Laasweek maandag was hier naby ons n sakeman op sy plot doodgeskied vir n selfoon en woensdag plaasaanval in ons grondpad af waar die man se kop met n hammer pap geslaan is.Sy sussie is aan hartaanval oorlede die volgende oggend toe sy die nuus hoor.Dis duidlik dat n lewe geen waarde het as dit by misdadigers in Suidafrika kom nie.

Ons wil op die skilled migration oorgaan as dit moontlik is.My vrou is n Prokeruer(aktes)maar ons het n babba seuntjie gekry 31-12-2006 en sy het al vir langer as n jaar nie gewerk nie.

Ons het 3 jr terug dit oorweeg om te immegreer maar was nie seker of Australie die way was om te gaan nie.

Ons word alby 34 einde volgende jaar en dan verloor ons weer punte.

Is dit beter om n agent te hê ?Ek sien dis noggal duur.

Hoop iemand gee raad :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle,

Welkom by die forum ;) !

Ek is ook van Pretoria - wanneer gaan ons almal bietjie saam kom vir 'n koffie (of iets sterkers :o )
Ons moet vir Pippa vra wanneer is daar weer 'n bymekaar kom kuier, ek het gesien sy reel die dinge, ek het ook die vorige kuier gemis. :thumbdown: Sal almal graag wil ontmoet. :lol:

Ons het so ‘n maand terug ‘n Coffee Club gehad en ek reel dit gewoonlik so elke 2/3e maand :angry: . Dinge gaan nou rof in my lewe :angry: , want ons is besig om ons finale reelings te maak om Augustus te vertrek. Ons gaan einde van die maand Australia toe vir so 10 dae en sal hopelik einde April / begin Mei weer ‘n Coffee Club hou :ilikeit: . Dit gaan waarskynlik die laaste een wees wat ek gaan reel, want ons beoog om Augustus 2007 te vertrek en soek juis iemand wat dit wil oorneem :ilikeit: . Hou maar die Coffee Club forum dop vir meer inligting :lol: .

Sien uit om julle te ontmoet!

Groete, Pippa! X

Link to comment
Share on other sites

Ons word alby 34 einde volgende jaar en dan verloor ons weer punte.

Is dit beter om n agent te hê ?Ek sien dis noggal duur.

Moet nie 'n oomblik langer wag nie.

Wat betref die agent - ons het op die Independent Visa oorgrkom en ons het al ons dinge self gedoen. Dit kos 'n bietjie werk, bv. jy moer SELF reel vir volle afskrifte an geboortesertifikate ens. Kry die aansoekvorms by die High Commision in PTA en lees dit goed deur. Ons het 10 jaar gelede alles self gedoen, en 'n bywoning van 'n Agentskap Seminaar het net ons verder oortuig dat ons die aansoek self kon hanteer en sodoende 'n hele paar rand bespaar.

Hou in gedagte dat die Dept. Binnelandse Sake deesdae blykbaar baie stadiger/onbekwamer is as 10 jaar gelede.

Wees proaktief - volgens jou ouderdom was jy blykbaar nie deur die militere sisteem nie, maar die Aussies gaan jou daarna vra, so kry nou al 'n dokument van Dept VErdediging wat se jy was nooit dienspligtig nie, of gaan na 'n Kommisaris Van Ede en doen 'n skriftelike be-edeging dat jy nie dienspligtig is of was nie. My ondervinding met die Aussies is dat as jy dit so doen is dit in die haak. Dit moet net om 'n aussie term te gebruik "Above Board" gedoen word.

Sterkte , :ph34r:

Dax

Edited by Dax
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...